7 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Wessel Street, Agulhas, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flip Flops is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 7 gaste, slegs 200m van die see in Agulhas; die mees Suidelikste dorpie in Afrika.
Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en sitarea asook n eetkamer en bbinne braai area. Die Kamers deel die gebruik van die badkamer wat 'n stort het.
Die derde, aparte slaapkamer het 'n stapelbed en enkelbed, 'n yskas en koffee stasie en die badkamer het 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet sb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die hoofhuis se kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye om die etenstafel met stoele geniet. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n Smart TV. Gaste kan inlog op hul eie profiele vir DSTV en Netflix, Daar is gratis WIFI.
Verder het gaste toegang tot die 2 braai-area's, waarvan 1 aan die voorkant van die perseel is en die ander area aan die agterkant is. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Gaste kan ontspan, visvang en swem in die rotspoel in L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika besoek of die vuurtoring uitklim en die asemrowende uitsig bewonder. Daar is verskeie doendinge, soos restaurante, strande, swem, fietsry, perdry, bergfietsroetes, visvang, voetslaanroetes, walviskyk, duik tussen skeepswrakke en vele meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Wessel Street, Agulhas, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Flip Flops het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Wessel Street, Agulhas, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang