Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flops

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 40

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Flip Flops
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Karien D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karien D
Saam met vriende

Onaangenaam.

1. Die oond was baie vuil en vol oliespatte. Die oondpan was ook vuil. 2. Die hoofslaapkamer het 'n onaangename reuk gehad. 3. Die buitedrein (sigdrein) by die hoofslaapkamer het gestink. 4. Aanvanklik het ons gedink dit is die oorsaak van die reuk in die kamer, maar na 2 aande se slaap het ons agtergekom dat dit die matras was. Ons kon nie die vensters saans oopmaak nie vanweë die stank van die drein. 5. Die eetgerei, bakke en borde was vuil. Ek moes alles eers was voor ons dit kon gebruik. Baie teleurgesteld. Een stort vir 5 gaste is te min, en daar kan eintlik baie meer mense slaap. Die buitestort was so vuil en vol blare dat dit nie eens kon gebruik word nie. Die huis het genoeg eetgerei en geriewe met 'n lekker braaivertrek en eettafel, maar die onaangename reuke en vuil eetgerei het 'n demper op die hele trip geplaas. Ons het slegs 4 nagte van die 5 waarvoor ons betaal het, geslaap. Die prys per nag is heeltemal te veel in vergelyking met al die ander plekke. Ek sal dit op die stadium vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met vriende

Ons het lekker gebly en gekuier.

Badkamers en huis was skoon. Die beddens het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flip Flops se terugvoer

Goeiedag Willem

Baie, baie dankie vir die mooi boodskap.
Dis lekker om gaste soos julle te ontvang.

Groete Esna Southern Staying.

Flip Flops
Bessie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie D
Gesin met klein kinders

Fantastic Fantastic Fantastic!!!!

The house is beautiful, clean and has everything you need for a weekend or long holiday stay!! Will def be visiting again!!!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankea K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ankea K
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Ons het baie lekker by Flip Flops gewoon. Die enigste probleem is die badkamervenster wat geen gordyn of blinding het nie. As 'n persoon in die aand stort met die lig aan, kan mense jou deur die venster sien, selfs as jy aantrek of uittrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Gesin met klein kinders

Was a lovely stay at Flip Flops. It has everything you need and kids had a ball.

Can not wait for my next stay at Flip Flops. It was very peaceful and the kids had a great time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was pragtige verblyf by Flip Flops. Dit het alles wat jy nodig het en kinders het dit geniet.

Kan nie wag vir my volgende verblyf by Flip Flops nie. Dit was baie rustig en die kinders het 'n goeie tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Elma N
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Alles was baie netjies en skoon. Sou graag 'n skottelgoed wasmasjien as toevoeging wou hê. Al is dit moontlik, word dit nie toegelaat dat motor agter huis geparkeer mag word nie. Dus motor voor in straat. Daar is geen diefwering voor vensters of deure nie, dus moet vensters bot toe wees in somer as jy uit is of snags. M.a.w. geen koel lug van buite. 'n Waaier of twee sou ook baie help vir hitte.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane A

Practical and well equipped.

Very practical unit and location is good with walking distance from the sea nice tidal pool, close to walking trails, few km from Struisbaai beaches and harbour.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Prakties en goed toegerus.

Baie praktiese eenheid en ligging is goed en net loopafstand van die see en lekker getypoel. Dit is naby staproetes en net 'n paar kilometer van Struisbaai se strande en hawe af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 630
R2 630 R2 367
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 630
R2 630 R2 367
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 630
R2 630 R2 367
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselstraat 7, L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba61961690b8c9d2225dd5884ec02dd0e26afb914f6f240fae0629a7dd003edd0819437f2638016af7ee8efa1e9431137ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 630 nouVanaf R2 367 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 7 Wessel Street Agulhas 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.821322 20.024917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem