Galjoen Kie
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 23 Mrt 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Madeliefie Lane, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Galjoen Kie bied gemaklik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 7 gaste in Stilbaai, geleë tussen Riversdal en Mosselbaai.
Die ruim huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis met -leefarea. Die eerste slaapkamer is gemeubileerd met 'n koningingrootte-bed en het 'n en-suite badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die Leefarea beskik oor 'n dubbel slaapbank beskikbaar vir 2 gaste met 'n enkelbed slaapbank geskik vir kinders tot en met 17 jaar oud. Die tweede badkamer het 'n handstort-oor-bad. Handdoeke en Linne word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, airfryer, oond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank in. Die eetarea het sitplek vir 4 by die toonbank, terwyl die braai-area ook sitplek vir 4 bied. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n Slim TV. WiFi-toegang is beskikbaar. Om DStv te kyk, moet gaste hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring of hul kan stroomdienste gebruik.
Die leefarea lei na 'n oop braai-area met skuifvensters en 'n skuifdeur wat lei na 'n buitestoep. Die buite-area sluit 'n wasgoedlyn in, en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie binne omheinde eiendom.
Galjoen Kie is 3.5 km vanaf Lappiesbaai-strand en 6 km vanaf Preekstoel-strand geleë, wat geleenthede bied vir branderplankry, visvang, swem, kanovaart en walviskyk van Julie tot November. Die Lagoon is omtrent so 1.2km vanaf Galjoen Kie. Gaste kan stap, gholf speel, fietsry en Padel. Stilbaai beskik ook oor 'n skaatsplank baan vir kinders. U kan ook plaaslike besienswaardighede soos die Blombos Museum van Argeologie en die historiese rotspoel-visvanglokvalle besoek asook die immergewilde Paling Gat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Madeliefie Lane, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Galjoen Kie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Madeliefie Lane, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang