Galjoen Kie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anneke C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

So gerieflik soos my eie huis. Elzette was die perfekte gasvrou! Sy het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons alles het wat ons dalk mag nodig kry. Die huis is baie gerieflik en skoon. Ons sal definitief weer gaan, dis vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Galjoen Kie
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Word waardeer en ook hoe netjies u die woning weer agtergelaat het.

Hein S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Uitstekend. Rustig. Vriendelik. Baie goed toegerus - baie rustige omgewing. Elzette is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Galjoen Kie
Baie dankie Hein, bly jul het dit geniet.

Gary B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

It was a lovely weekend. Thanks for providing such nice accommodation. We will be returning.,Thanks to Frans, for his great service and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Galjoen Kie
You are most welcome Gary, thank you.

Nicoleen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Ek kan net met die grootste lof van hierdie plek praat. Dis 'n lieflike huisie vir 'n groot gesin, ons het dit baie geniet. 'n Vriendelike, ruim, skoon plek, met gesellige atmosfeer. Ek kan rerig niks negatiefs van die plek sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Galjoen Kie
Barnie familie en vriende, ons waardeer u positiewe terugvoering en is dankbaar dat u dit so baie geniet het. Kom gerus weer en baie dankie vir u resensie en ondersteuning.

Hester M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Dit was amazing. Baie vriendelike diens. Baie dankie, oom Frans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Goeie verblyf. Wat 'n lieflike huis om in te bly in Stilbaai. Die huis het als wat mens nodig het vir selfsorg en meer! Die area is stil en rustig. Dankie aan Francis vir sy vriendelikheid en bystand met aankoms. Ons sal definitief weer teruggaan en aan vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Galjoen Kie
Thank you Gary, always nice to know the appreciation, you are welcome, stay blessed

Janine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit was 'n fantastiese ervaring. Ons verblyf was uit die boonste gestoeltes. Behulpsaamheid van die eiendomsagent Oom Frans. Pragtige, netjiese woning. Dit voel soos om tuis te kom. Die eienares stel jou op jou gemak en maak kontak met jou rakende spesifieke aksies wat uitgevoer moet word. Ek beveel Galjoen Kie beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Galjoen Kie
Baie dankie vir goeie resensie van die Smith's

Tennille H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Comfort and cleanliness. We stayed for a weekend with our dogs. Perfect for pets with a tiled house. Atrium with fireplace/braai and fenced in property. Kitchen has everything you need. Beds comfortable and warm. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2019

Pragtige netjiese huis. Sal beslis weer daar 'n draai maak. Baie netjiese ruim huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Madeliefie Lane, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf09c73c96100023823e9005f1b6de15ae9a28471510fdfa2a1f0545cc1675ab3de32fa7b886d259e97ab08d0beca3c6f889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 3 Madeliefie Lane Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.355248473717 21.405621065401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang