Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoensingel 4

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Galjoensingel 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charles G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G
Saam met vriende

Gerieflik, veilig, als in plek en goeie diens.

Baie dankie, dit was soos dan ook tydens die vorige twee geleenthede, baie aangenaam om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneke L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek.

Ons het so lekker gebly. Baie lekker ruim moderne woning en die ekstra groot hoofslaapkamer was 'n verrassing vir 'n strandhuis. Lieflike groot stort. Die erf is omhein en ons was spyt ons het toe maar nie die twee honde saamgebring nie. Sal beslis dit volgende keer doen. Kombuis is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tunis M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tunis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig. Paar goeie voorstelle. Bedmatjies. Spieëls in die kamer vir dames. Die buisgerei was nie skoon nie. Dankie vir die seep poeier in die kas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galjoensingel 4 se terugvoer

Baie Dankie Tinus, Ons sal verseker daarna kyk.

Kom gou weer.

Galjoensingel 4
Willem F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Saam met vriende

'n Baie lekker wegbreek.

Baie mooi en moderne huis. Spasie genoeg vir almal. Ruim kamers. Ligging is in 'n stil area wat baie help. Sal vir seker weer van Galjoensingel 4 se geriewe gebruik maak. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galjoensingel 4 se terugvoer

Baie Dankie Willem,

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete Jeanne Auret

Galjoensingel 4
Loue R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loue R
Gesin met klein kinders

Moderne huis vir 'n heerlike kuier.

Lieflike moderne huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike kuier. Binne- en buitebraai. Onheinde erf met plek waar kinders kan fietsry binne. Ruim leef/kombuisarea. Naby winkels, maar in 'n stil buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galjoensingel 4 se terugvoer

Goeie dag Louw,

Baie dankie vir die oulike gaste wat julle is.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete Southern Staying

Galjoensingel 4
Jana B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana B
Saam met vriende

Huis was goeie waarde vir geld, maar daar was wel een of twee goed wat gepla het.

Ons het heerlik gebly, maar het die volgende opgemerk: Die tweede badkamer se stortkop was gekraak en het nie reg gewerk nie. Daar was ook geen kombuislappie nie, slegs sponsies wat deurgesny is en te klein is om mee skoon te maak. Dit is regtig 'n baie lekker huis, kort net paar klein veranderinge of onderhoud in ons opinie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G
Saam met vriende

Dit was alreeds my tweede bespreking by dieselfde adres. Reëlings, puik, verblyf uitstekend, kan aan geen negatiewe kommentasr dink nie, ons hele groep was beindruk met die verblyf. Julle maak dit lekker en gemaklik om daar te kuier, doen so voort.

Puik diens, bou so voort. Reëlings was puik, verblyf uitstekend. Kan aan geen negatiewe kommentaar dink nie. Ons hele groep was beïndruk met die verblyf. Julle maak dit lekker en gemaklik om daar te kuier, doen so voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel R
Saam met vriende

Baie dankie Galjoensingel 4 dit was 'n fantastiese rustig vakansiehuis om meer maal 'n kuier plek te kan maak.

Ons sal meer maal gebruik maak van Galjoensingel 4. Galjoensingel 4 verdien all daai sterre. Baie veilge huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galjoensingel 4 se terugvoer

Goeie dag ,

Baie dankie vir die vriendelike gaste wat julle was en baie dankie vir 'n pragtige skoon huis wat julle vir ons gelos het. Ons hoop om julle baie gou weer te sien.

Groete
Esna

Galjoensingel 4
Elna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Gesin met tieners

Baie stil en rustig, mooi skoon en netjies.

Die groot erf is 'n plus punt vir die seuns om te speel met hul rugbybal. Dit was ook heerlik dat ons hondekinders kon saamkom. Dit is ook naby aan die hawe en die winkels. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met vriende

Baie geniet.

Lekker kuier plek vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald R
Gesin met klein kinders

Nice and relaxing.

Could focus on some details, but decent overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil G
Saam met vriende

Wonderlike ervaring, heeltemal gepas vir ons besoek.

Ons was in Struisbaai vir visvang. Hierdie huis was groot genoeg vir ons almal, het heerlik gekuier en kon die boot veilig hou binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose C
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjiese huis. Sal definitief weer gaan.

Baie skoon en netjiese huis. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie goed toegeruste huis. Skoon en netjies met alles en nog meer wat nodig was om dit 'n onvergeetlike vakansie te maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N
Gesin met tieners

Lekker kuier by die see.

Ons het baie lekker gekuier in Struisbaai. Sal beslis weer wil vakansiehou by Galjoensingel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoensingel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c5636a11c4f61c9e7af803ddb8cf138aeb7b21baaca804310e6354069f0ff47e770fd878ab68ad1fd3edca0b8298f76cf9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 4 Galjoen Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804883 20.051781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem