Glen Marion Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tarryn
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

F@#king amazing. You will have to come and experience it yourself. Just incredible. Thank you again. You are amazing and I hope I get to see you soon in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Dear Deon, Thank you for staying at Glen Marion Guest House — it was truly a pleasure and a privilege to host you. We greatly appreciate your great feedback; it means a lot to us and helps future guests see the high standard of accommodation we strive to provide. We hope to welcome you (and your friends) back again on your next visit to our beautiful city, Pretoria. Kind regards, Management & Staff Glen Marion Guest House Our star grading is your peace of mind for quality accommodation.

Gerda Hartzer H
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker naby Life Faerie Glen hospitaal. Alles was rustig en netjies skoon. Vriendelik ontvang en geen probleme ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Dear Gerda. Thank you for staying at Glen Marion Guest House — it was truly a pleasure and a privilege to host you. We greatly appreciate your 5/5 feedback; it means a lot to us and helps future guests see the high standard of accommodation we strive to provide. We hope to welcome you back again on your next visit to our beautiful city, Pretoria. Kind regards, Management & Staff Glen Marion Guest House Our star grading is your peace of mind for quality accommodation

Annette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Soos huis weg van huis. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Baie goed geleë, naby Menlyn en Sunbet. Veilig. Alles wat jy nodig het in kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Goeie dag Annette. Baie dankie vir die lieflike 5/5 terugvoer. Dit word baie waardeer. Almal by Glen Marion Gastehuis se missie is om veilige, bekostigbare, en skoon akkommodasie met die beste diens aan ons gaste te bied. Ons vertrou ons sal julle weer sien in die toekoms. Julle is altyd welkom. Beste groete Die Glen Marion Gastehuis span.

Debra T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend, baie lekker gebly. Het heerlik gebly soos altyd, baie gerieflik, netjies, skoon en veilige verblyf! Kan Glen Marion Gastehuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Would recommend. We were immediately welcomed and were greeted by the friendly lady who assisted with our check-in. It is very clean and tranquil. The room was cozy and comfy, a definite must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Glen Marion Guest House
Dear Natasha Thank you for submitting your review! We really appreciate the feedback. We are always open to suggestions in order to improve our facilities and services. We would like to invite you to let us know how to enhance or better our facilities and services. You will always be welcome at Glen Marion Guest House. We trust we will see you again when you are visiting this area. Kind regards Glen Marion Guest House Management & Staff

Anonieme gas
1 nag
4.4
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Glen Marion Guest House
Dear Pierre, Thank you for staying at Glen Marion Guest House — it was truly a pleasure and a privilege to host you. We greatly appreciate your feedback; it means a lot to us and helps future guests see the high standard of accommodation we strive to provide. We hope to welcome you (and your friends) back again on your next visit to our beautiful city, Pretoria. Kind regards, Management & Staff Glen Marion Guest House Our star grading is your peace of mind for quality accommodation.

Maryke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en gemaklik. Fantasties soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n weer eens 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Beste wense vir julle en Geseënde Kersfees en 2025. Ons hoop ons sien julle weer as julle in die omgewing kuier. Almal by Glen Marion Gastehuis

Amanda S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Akkommodasie wat soos jou eie huis voel. Uitstekende akkommodasie. Baie goeie ligging, veral as jy Sunbet Arena toe gaan. Ontvangs was baie goed. Baie skoon en netjiese kamers en ook 'n baie rustige omgewing. Vriendelike eienaars en personeel. Kan dit baie sterk aanbeveel en sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons kan nie vir beter vra nie! En ons waardeer dit baie. Julle groepie was puik en dit was 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Beste wense vir julle en ons hoop ons sien julle weer as julle in die omgewing kuier. Glen Marion Gastehuis

Johan R
1 nag
5.0
Jul 2024

Aangename en baie vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel. Uitstekende en vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Beste Johan Baie dankie vir die resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Ons hoop ons sien julle weer as julle in Pretoria kom kuier. Beste groete Die Glen Marion Gastehuis Span.

Willie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, skoon netjies en gasvryheid is uit die boonste rakke. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Goeie dag Willie Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete Glen Marion Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 257 Annette van Zyl Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47fffb4f3a768d5bcf4081879b99f38423345f1cecdc3d47232dfda2dcf8f50b973ba8ca8f7f6ed5529ca094de8d1efc3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang