LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Marion Guest House | LekkeSlaap
+32

Glen Marion Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 340 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Glen Marion Guest House bied luukse gasvryheid en gerieflike verblyf in Pretoria-Oos, Suid-Afrika. Ons verblyf is geskik vir oordeelkundige sakelui, reisigers, oorsese gaste en gesinne. Dit is baie naby Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Retail Park, Menlyn Maine, en besighede in die Menlyn-omgewing geleë.

Daar is 12 luukse en suite-dubbelkamers wat elkeen 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe het. Elf van die kamers het lugversorging vir verkoeling en verhitting.

Veilige parkeerplek, 2 groot veilige swembaddens, 4 sitkamer-areas en 'n gerieflike braai-area is gerieflikheidshalwe beskikbaar.

Daar is verskeie hospitale in die omgewing, soos Faerie Glen Hospitaal, Pretoria-Oos Hospitaal, Cintocare Hospitaal, en die Wilgers Hospitaal. Glen Marion Guest House is maklik bereikbaar vanaf al die hoofweë, soos die N1, N4 en R21. Dit is ook gerieflik naby verskeie restaurante, besighede en kolleges. Die nuwe Menlyn Maine-kompleks met die Sun Arena, Casino en winkelsentrum is net 700 m van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Glen Marion Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Glen Marion Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ODcxN2Q3LTRkN2MtNDgwNC04OTFhLWY5N2NiMjdiZmQ0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!