LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Marion Guest House | LekkeSlaap
+32

Glen Marion Guest House

Gastehuis
Luukse Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse standaardkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed van hoë gehalte en 'n en suite-badkamer. 'n Platskerm-TV met DStv, 'n digitale kluis, en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Elke kamer het sy eie parkeerplek. Sommige kamers het lugversorging. WiFi is gratis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamerverblyf. Breëband-WiFi, gebottelde stil water, koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit en 'n volledige Engelse driegang-ontbyt en onbeperkte koffie is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Elke kamer het ook gratis parkeerplek. Daar is ook lugversorging in elke kamer. Die eenhede is ook met 'n sonpaneel PV-stelsel toegerus en die instansie word nie deur die kragonderbrekings beïnvloed nie.

Huisreëls

- Gaste moet die Covid19-protokol volg. - Geen geraas na 22:00 nie. - Enige skade sal op die gaste se onkostes afgetrek word, meld asb onmiddellike enige skade aan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie minder as 7 dae voor die inklokdatum: verbeur die volle verblyftarief.
Kansellasie 7-14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die verblyftarief.
Kansellasie 15-21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die verblyftarief.
Kansellasie 22-30 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die verblyftarief.
Vir alle kansellasies buiten die bogenoemde sal 'n 10%-kansellasiefooi gehef word.

Gerieflike Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse dubbelkamer front Noord of kyk uit oor die swembad. Dis ingerig met 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg. 'n Platskerm-TV met DStv, 'n digitale kluis en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Elke kamer het ook sy eie parkeerplek. Sommige kamers het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamerverblyf. Breëband-WiFi, gebottelde stil water, koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit en 'n volledige Engelse driegang-ontbyt en onbeperkte koffie is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Elke kamer het ook gratis parkeerplek. Daar is ook lugversorging in elke kamer. Die eenhede is ook met 'n sonpaneel PV-stelsel toegerus en die instansie word nie deur die kragonderbrekings beïnvloed nie.

Huisreëls

- Gaste moet die Covid19-protokol volg. - Geen geraas na 22:00 nie. - Enige skade sal op die gaste se onkostes afgetrek word, meld asb onmiddellike enige skade aan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie minder as 7 dae voor die inklokdatum: verbeur die volle verblyftarief.
Kansellasie 7-14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die verblyftarief.
Kansellasie 15-21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die verblyftarief.
Kansellasie 22-30 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die verblyftarief.
Vir alle kansellasies buiten die bogenoemde sal 'n 10%-kansellasiefooi gehef word.

Luukse Executive-kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. 'n Platskerm-TV met DStv, 'n digitale kluis en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Elke kamer het ook sy eie parkeerplek. Dié kamer het 'n parkeerarea en alle Executive-kamers het lugversorging. Die Executive-koningkamers het kombuisies wat volledig toegerus is. Slegs 2 van die kamers baddens - versoek asb. Een van die Executive-kamers het 'n skakeldeur na 'n Comfort-kamer. Hierdie opset maak dit ideaal vir 'n klein gesin. Spesifiseer 301/302 as jy hierdie kamers benodig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamerverblyf. Breëband-WiFi, gebottelde stil water, koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit en 'n volledige Engelse driegang-ontbyt en onbeperkte koffie is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Elke kamer het ook gratis parkeerplek. Daar is ook lugversorging in elke kamer. Die eenhede is ook met 'n sonpaneel PV-stelsel toegerus en die instansie word nie deur die kragonderbrekings beïnvloed nie.

Huisreëls

- Gaste moet die Covid19-protokol volg. - Geen geraas na 22:00 nie. - Enige skade sal op die gaste se onkostes afgetrek word, meld asb onmiddellike enige skade aan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie minder as 7 dae voor die inklokdatum: verbeur die volle verblyftarief.
Kansellasie 7-14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die verblyftarief.
Kansellasie 15-21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die verblyftarief.
Kansellasie 22-30 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die verblyftarief.
Vir alle kansellasies buiten die bogenoemde sal 'n 10%-kansellasiefooi gehef word.

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ODcxN2Q3LTRkN2MtNDgwNC04OTFhLWY5N2NiMjdiZmQ0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!