+28
Selfsorg in Agulhas

Disa Lekka Plek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige ruim huis! Ja, dankie, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Disa Lekka Plek
Dit was heerlik om Marizanne en familie te huisves by Disa Lekka Plek. Hulle het die huis netjies agterlaat en sal beslis hulle weer wil verwelkom. Ek sal hulle beslis as gaste aanbeveel.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrie C
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Lekker, gemaklik en belonend. Dit is 'n bitter lekker huis met al die toebehore wat jy sal benodig, baie spasie en vloerplan uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Lekker huis! Lieflike huis met lekker groot erf, lekker vir die kinders om te speel. Enigste negatief was die gas nie vooraf nagegaan nie, wat beteken ons het nie Vrydag enige warm water gehad nie. Ek voel dit moes vooraf nagegaan gewees het. Die DStv word geadverteer, maar was buite werking.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyssa G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Lekke. Huis was netjies en skoon; dit wat mens gesoek het, was daar. Een van die min plekke wat genoeg afdrooglappies het – dankie daarvoor. Baie goeie huisuitleg. Die skottelgoedmasjien is ʼn bonus, maar ongelukkig was hy nie skoon nie, so hy is nie juis effektief nie. Ons het ʼn probleem gehad met waterdruk en warm water, maar Saterdagoggend het iemand uitgekom om dit reg te maak. Ek het wel die webtuiste probeer in die hande kry oor die watersituasie Vrydagaand, maar daar was geen antwoord by hulle nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwenn Nelson N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Amazing. It added to the memories we took with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raquel I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lovely weekend getaway. The house is very spacious, clean and tidy, and we had a lovely stay at Disa Lekka Plek for the second time now. Enjoyed the added touch of rusks and coffee. This is becoming our go-to place when going to Struisbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent. Gustav and the hosts went above and beyond to help us as we left our child's cot at home. He organised a wonderful cot for our stay and made sure we were as comfortable as could be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Disa Lekka Plek
Great having friendly guests like Jason staying at our place. Will welcome him back anytime.

Chante W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Veilige, lekker, relaxing. Ons het elke minuut geniet in Disa Lekka Plek. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek. Dankie aan die gasheer wat ons so goed verwelkom het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Disa Lekka Plek
Dankie Chante, gaste soos julle maak dit net 'n plesier om julle terug te verwelkom. Baie dankie vir die goeie toestand waarin julle die huis gelaat het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e3365d975f2759e51312d6a641413897880e2900c7fb30ad09b6844a0c1a85057cd3fdf5b72dc3670fcd54dc88a6f14b0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 23 5 1 5 13 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804002908832 20.051585318246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang