Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Disa Lekka Plek

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 925 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Struisbaai.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en toilet, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Die derde, aparte badkamer het 'n bad, stort en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of eetkamertafel geniet word.

Die sitarea het 'n TV met DStv, 'n kaggel en WiFI, en dit lei na die stoep wat 'n ingeboude braai het wat toegemaak kan word indien die weer onplesierig is.

Daar is 'n plonspoel en veilige parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.

Disa Lekka Plek is 700 m vanaf die strand en die hawe geleë, en Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplankry en sweefski. Gaste kan in seisoentyd ook walviskyk. L'Agulhas is 4 km ver en daar kan gaste die Kaap Agulhas Vuurtoring besoek of die Cape Agulhas Lighthouse Museum. Daar is verskeie staproetes soos Spookdraai en Rasperpunt.

Slaapplek

’n Bespreking by Disa Lekka Plek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Disa Lekka Plek
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 7

Ligging

  • Disastraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Disa Lekka Plek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa010e058bb65bdeefac9fc36d5820c5e76bb5dfeee9f4d8203235694d770b1774cd961246cc31f317ae296c3362c32c0375e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 13 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804002908832 20.051585318246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem