Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het en dit mag moontlik nie geskik wees vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.
Doen gerus navraag indien ekstra slaapplek benodig word. Dit kan oorweeg word.
Let asb. dat die Kolkol beskikbaar is teen R500 ekstra vir die duur van verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang