Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordons Bay Beachhouse

Huis 1
Vanaf
Vanaf R11 900
per eenheid
  • Plek vir 24 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers op die boonste en onderste verdieping. Die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en kan in 'n koninggrootte-bed omskep word op versoek. Beddegoed word voorsien. Sommige slaapkamers het en suite-badkamers met storte en ander slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n ommuurde braai-area wat lei tot 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste het eksklusiewe gebruik van die perseel, indien die een huis bespreek word vir 12 gaste, sal die ander huis nie beskikbaar wees aan ander gaste nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 10
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 11
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 12
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. daarop dat 'n gedeelte van die eenheid via trappe bereik word en is nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste het eksklusiewe gebruik van die perseel, indien die een huis bespreek word vir 12 gaste, sal die ander huis nie beskikbaar wees aan ander gaste nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R11 900
per nag (plek vir 24)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 123, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo2JXzcAgz73qhSKGSjYQiZpqcYnSZHRRK7W2cubMz8yXEnFzLY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 900 per nag (plek vir 24) 25 5 1 5 123 Kusweg Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163091957626 18.864121996377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem