Greenhart Village
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houlton-rylaan, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Greenhart Village is in Palm Beach, Kwazulu-Natal geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal vir gesinne. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en naby verskeie winkels, restaurante en doendinge.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n kinderkamer met 'n enkelbed, wat op versoek in 'n stapelbed omskep kan word, en ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en wasbak.
Die badkamer het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook lugversorging.
Die kombuis is met alle geriewe toegerus wat benodig word vir sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer beskik oor gerieflike sitplek, sowel as 'n TV met DStv. Lugversorging is oral in die eenheid beskikbaar.
Daar is 'n gasbraai op die patio met uitsigte oor die see. Die eenheid is in 'n veiligheidsoord geleë en bied veilige parkeerplek vir gaste se motors.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Houlton-rylaan, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Greenhart Village het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Palm Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houlton-rylaan, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal