Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenhart Village

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Greenhart Village
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lappies L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Gesin met tieners

Lekker stil en skoon.

Die gasheer het ons ontvang self en alles gewys. Ons het lekker gekuier. Dit was bietjie stil vir jong volwassenes, maar die eenheid was mooi skoon en het die nodigste gehad. Bietjie probleme met ape, maar ons sal weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libby B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Libby B

Netjiese en veilige bestemming n paar tree van die see! Mooi see uitsig op kuier.

Marcel en Linda is vriendelike en hulpvaardige mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Goeie en behulpsame diens.

Mooi see uitsig en skoon en netjiese erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Netjiese eenheid. Uitstekende en hulpvaardige diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa R
Gesin met klein kinders

Ons hou baie van die opset en sal weer terugkeer.

Ons sal voorstel dat hulle 'n platskerm-TV kry, asook WiFi. Kragopwekker tydens beurtkrag sal ook baie waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig oor die see.

Ongelukkig is die uitleg by die kamers nie gebruikersvriendelik nie agv die trappe. Sekuriteit by die skuifdeur is ook ongelukkig nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenhart Village se terugvoer

Hallo Loekie,

Jammer om te hoor dat die trappies vir jul ongemak veroorsaak het.

Die "sluit" van die skuifdeur met die boorpunt wat in 'n gat van die hoofraam geskuif om die skuifdeur nie toe te laat om te skuif, wanneer 'n persoon binne is, is 'n sterker "sluitmeganisme" as die slot se hak wat op en af moet skuif om die deur vas te haak. As gevolg van die ouderdom van die skuifdeur kry ons nie meer die skuifmeganisme te koop nie en werk die "plunger" idee tans goed genoeg om gevorseerde toegang te verbied. Ons het n "plunger" slot wat met sleutel van buite af sluit, wat 'n standaard slot is vir sulke deure. Ons kan ook so slot binne sit. Dan sal daar egter nog n ekstra sleutel wees vir een deur.

Dankie vir jou mening. Al is daar 24 uur sekuriteit in die oord en al kan die deur van binne veilig gemaak word vir toegang dmv die boorpunt "plunger", sal ons in elk geval nog n "plunger" slot aanbring om die deur van binne te sluit dmv twee meganismes wat die gas dan kan kies om te gebruik.

Groete
Marcel Lottering

Greenhart Village
Cedric B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir 'n paar weke se wegbreek na die see vir 'n vakansie.

Die eienaars, Marcel en Linda, was baie behulpsaam en vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Die High Rock Pub & Grill in Greenhart is hoogs aanbeveelbaar, kos was lekker en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklike verblyf.

Baie lekker verblyf. 'n Mens voel onmiddelik tuis en kan baie lekker ontspan. Marcel was baie hulpvaardig en altyd bereid om te help met enige probleem. Baie dankie, ons sal definitief weer gebruik maak van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delarey T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Lekker plek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant

Pity the pub was closed but that was not Greenhart's fault but Covid 19. Will definitely be back. Marcelle was really awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was vriendelik behandel deur al die inwoners van Greenheart Village en dan was alles wat nodig was in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nedia M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nedia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Goed toegeruste woonstel. Lekker stoepie om 'n gedeelte van die see te kan besigtig. Net jammer vir die ellendige palmboom in die middel van die "view".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenhart Village se terugvoer

Dankie Nedia vir jou terugvoering.
Jammer jy het nie ons kliente diens op die proef gestel nie...... jy sou aangenaam verras wees.
Hou in gedagte dat die voorbereiding van die eenheid is deel van die dienslewering.
Ons kontak met ons gaste is beperk om hul die privaatheid te verskaf wat meeste mense verlang.
Die inligting van Godswindowkzn dienslewering en ons kontakbesonderhede word op die perseel gelos en ons is heeltyd beskikbaar om diens te lewer op navraag.
Groete

Marcel Lottering
Gods Wondow KZN

Greenhart Village
Ann H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ann H
Gesin met tieners

Not as expected.

Were not informed that we had to buy electricity. Luckily the owner paid upfront for some, but when electricity went out we assumed it was load shedding. Without electricity twice, you can only buy during office hours, which makes life on holiday extremely difficult. Black mould on wall in third tiny bedroom, so children shared the double bed. This mould is detrimental to health.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie soos verwag.

Ons is nie ingelig dat ons elektrisiteit moes koop nie. Gelukkig het die eienaar vir sommige mense vooruitbetaal, maar toe elektrisiteit op raak, het ons aanvaar dat dit beurtkrag was. Sonder elektrisiteit twee keer, kan slegs gedurende kantoorure koop, wat die vakansie baie moeilik maak. Swart muf teen die muur in die derde klein slaapkamer, so kinders het die dubbelbed gedeel. Hierdie muf is nadelig vir die gesondheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenhart Village se terugvoer

You were informed that you would have to purchase electricity after having used our supply. Our site and listing profile clearly states that the unit electricity supply is prepaid and that you are liable for electricity usage over and above the R 400.00 that we provide to you and it further indicates that the amount of usage is dependent on the usage of the aircon units. You used all three aircon units most of the time even while you did not use some of the space that the aircon is in, with the sliding door open. This caused an overload on the system that tripped a switch in the main supply board late at night. The matter was rectified immediately the following morning. After having used the electricity provided by us up front, you used all the electricity and we bought you more electricity at our cost without delay, while you were supposed to carry the cost. Electricity cannot only be bought during office hours. Electricity can be bought at any time of the day or night. Your comment that you were without electricity to make life on holiday extremely difficult is false and misleading.
Regarding the mould in the third bedroom on a small part of the ceiling. You booked for four persons. The unit provides for five. We were not informed by you on arrival that you would utilise the third bedroom. The other two bedrooms each have their own bathrooms and is more than sufficient for four persons. The third bedroom door was closed and out of bounds to you due to only booking for four persons. Should you have informed us on arrival, we would have assisted you with removing the small collection of mould on the ceiling to have it sorted out. I personally visited you on-site and you noted the mould to me and did not make any mention that you required to use that bedroom, at that time. You also did not express your concern about it at that time as you do now. The small amount of mould, three centimetres by two centimetres, has since been rectified together with a water leak causing the mould and is not detrimental to health where the room is not in use and you and or your families health was not harmed in any way due to the small amount of mould.
Regarding your rating, the unit was absolutely clean on your arrival.
The service was excellent due to me responding favourably to all your challenges and providing more than we were obliged to.
I even offered to bring you a generator late the one evening, after 21:00, which you noted would not be necessary.
I also drove to you to assist you with your DStv challenge that you had. That was when I noted that you use all the aircon with the doors open and we discussed the slight mould issue.
We suggest that you assure yourself with the detailed information set out on unit profiles, so as to assure yourself regarding the location and value for money as well as the conditions of use of such units before you finalise a booking.

Greenhart Village
Lise G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, goed toegerus en ontspanne.

Ons het die tydjie baie geniet. Die eenheid is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en goed toegeruste huisie!

Ons het die verblyf geniet, en die huisie is baie netjies en goed toegerus. Dit is naby die strand en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne P
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf en goeie diens van die eienaar af en baie vriendelik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met klein kinders

This unit in Greenhart Village is a gem, no 30 is it.

This is a great hidden gem. The area is secluded and private. The village is a bit haphazard but functions well. We were out of season and can imagine havoc in peak season. The unit was fabulous with every bit of equipment to make for a great stay. There is a great pub at the reception with good food and company. It also is adjacent to the very user friendly pool. A great place, I hope to go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estee H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rusplekkie.

Baie stil en rustig. Veilig. Skoon en pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay.

My husband and I enjoyed our stay. Marcel was very welcoming and met us in the evening as we were booking in quite late. He even pointed out best fishing spots to my husband. We felt very safe in the complex and the unit is well equipped. Thank you Marcel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf.

Vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf, skoon en netjies, ten volle toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervyn T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view.

Most enjoyable break with amazing views. The complex is secure and our unit was well equipped. It felt like home away from home. Marcel was great and extremely helpful. Thanks for everything. Thanks for the gift pack of nuts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenhart Village se terugvoer

Ai, Dankie Mervyn, solank jul dit net geniet het. Dis belangrikste :)

Greenhart Village
Prenelle A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prenelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent holiday destination for friends and family.

My husband and I enjoyed our stay at 30 Greenhart Village. The owner Marcel was an excellent host and he welcomed us and made us feel at home and made sure we were okay. The place is very secure and neat. The house has everything you need which is great! The patio has sea views which at the time we were lucky enough to watch whales and dolphins swim around daily! Thank you again to Marcel for your friendly and generous accommodation. We will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenhart Village se terugvoer

Thank you Prenelle and spouse. You were wonderful guests, and it was only a pleasure to serve you. Even though it was not expected, you left the accommodation spotless and you will always be welcome at any of our establishments.
Marcel
Godswindowkzn

Greenhart Village
Sanmarie N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie N
Gesin met klein kinders

Gerieflike, netjiese en veilige verblyf.

Die huis is baie gerieflik en gemaklik. Die 3 kinders (6 en 2x8) kon speel en het genoeg ruimte gehad. Die huis is goed toegerus. Die eienaar Marcel, het ons laat tuis voel en het dadelik gehelp met navrae en probleme. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf en dit ook aanbeveel. Dankie LekkeSlaap en dankie Marcel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OTg3NTRiLWI1YWQtNDBjMS1hODQzLTBiZjE1MzgxZjgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 7 Houlton Drive Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.991013574306 30.27373431996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem