Selfsorg in De Kelders

Happy Family Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Zelda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik, ek, my man, kinders en kleinkinders vier my 60ste verjaarsdag. Ons het baie lekker gebly, alles was daar wat nodig was, kleinkinders kon lekker buite speel en was ten alle tye veilig. Ons kan definitief aanbeveel. Die uitsig was fantasties. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lekker, skoon met pragtige uitsig oor die see. Baie lekker gebly, daar moet net asb. aandag aan die storte gegee word en miskien gaste laat weet om muskietrepellant saam te bring. Muskiete het ons opgevreet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Marvellous. I would like to give a thanks to our housekeeper who was friendly to us and very accommodating. The house was clean and everything was available for us. All of the 8 ladies that were there were happy we went out of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merisch K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing stay. It was one of the nicest places I have ever stayed. Right by the ocean with unobstructed views. We saw the whales right from the living room. It was so quiet and peaceful. The only thing I wish we had was a working outside umbrella. Other than that, everything was perfect and I have told so many people about it already.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stunning location. Not enough towels or toilet paper, no soap in bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike, pragtige, rustige vakansie. Baie lekker gebly. Dis 'n ruim huis, en niemand was in mekaar se spasie nie. Die kinders het die pooltafel die meeste geniet, terwyl ek die pragtige sonsondergange en see-uitkyk geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mourood H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Amazing experience. It was amazing. Nothing that I expected it to be. Will definitely consider going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Puik vakansiewoning met pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Deluxe. Very nice beautiful deluxe, but the house was not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

The deck is the best asset of the house. The house had everything we needed and the views were amazing! The rails on the deck need some maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

15 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmQxYzc1LWYyNjktNDAxYS04MTY2LTZmYzI1OWE2MzYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 46 5 1 5 15 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550984 19.3716839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang