Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Family Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Happy Family Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chene S
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik lekker.

Ons het bitter lekker gebly. Die huis is net vreeslik warm. Daar was lekker waaiers voorsien, maar ons stel aircons voor. Ons het gewens daar was muskietnette en 'n tuimeldroer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Huisie by die see.

Heerlike ruim en netjiese verblyf. Pragtige uitsig. Weg van al die choas en geraas tog alles wat mens mag nodig kry. Vol alarm vir gemoedsrus en veiligheid. Julle sal ons vir seker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junita E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita E
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspanne kuier met baie baie mooi uitsig.

Ons kon as familie heerlik kuier en almal was gerieflik en gemaklik tuis. Ons het werklik lekker gebly en dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongi M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongi M
Gesin met klein kinders

Beautiful house.

We were welcomed by a friendly host. The place was neat and tidy, had all that we required, a beautiful view, and friendly neighbours. I loved the fact that it has a small play area for the kids, as we had small children. Definitely enjoyed our stay and will be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damien B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien B

The house was clean, and the hostess was friendly and assisted us.

I will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene Hall H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene Hall H
Saam met vriende

Thelma is 'n baie goeie gasvrou. Heerlik gekuier en walvisse gesien.

Thelma was regtig baie behulpsaam deurentyd, selfs toe ons moes langer bly a.g.v. die storm. Sy het die water in die huis kom opvee. Daar is 'n paar klein jakkalsies wat pla soos die badkamer sonder enige lig die hele tyd asook 'n druppende stort. Te min vadoeke. Ook geen ordentlike steak messe vir meer as 4 persone nie. Ten spyte hiervan het ons heerlik gebly! Heerlike ruim leefvertrek asook goeie beddens om op te slaap. Sal weer teruggaan. Dankie Thelma!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella L
Gesin met tieners

The area is wonderful and we had a great stay.

To the owners — considering the terrible storms that brought power outage for 2 days of our stay, perhaps consider alternative backup power, no fun in having cold showers in cold weather, there is no covered area for the smokers and the gutter above the mud room was leaking water into the mud room that we had to step over water puddles for 3 of the 4 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lundi A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lundi A
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay, the guest house is well situated with amazing views.

Great for a family getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine S

Heerlik!

Baie netjies, goed geleë, veilig en voldoen aan alle behoeftes (en meer!). Baie dankie. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carla B

House needs a lot of work, however we enjoyed our stay very much with the lovely view.

There are a few things that really needs attention: The pool rooms' bathroom has no hot water. The main bedroom's shower is clogged. The house itself needs more maintenance. I would suggest having more glasses. Grass was not cut. Braai roster was not in a usable condition.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T
Saam met vriende

Baie lekker plek om te bly.

Baie lekker gebly. Het wel bietjie gesukkel om Thelma in die hande te kry partykeer. Die tuin kort definitief meer aandag ook. Gras kon maar gesny gewees het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Superb location, well-equipped. Key-alike is a superb feature.

The ice trays are missing, or I could not find these. The gutters above the braai area are full of leaves, and rainwater flows over the top. The gate at the back, a brick latch, was not Occupational Health and Safety Compliance-friendly, so two of us cut ourselves.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A
Saam met vriende

Fantasties.

Huis se geriewe puik en topklas, fantastiese ligging, alles is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pavel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel B
Saam met vriende

Perfect place.

Amazing place and nice accommodation, I will come again. Close to the harbour and reservation possibility to buy fish - everything ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E

Was an absolute dream stay, comfy and relaxing! Enjoyed ourselves thoroughly! Thank you for an awesome stay.

Was definitely the start of many more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Gesin met tieners

Was baie lekker.

Veral omdat my hondekind kon saamgaan. Plek is goed toegerus. Miskien 'n braai plek binne of kaggel sal ideaal wees. Ek sal voorstel dat matte vervang moet word met teëls. Daar is 'n spinnekop probleem in die agterplaas so wees versigtig indien julle klein kinders en diere saam neem. Ek het Thelma verwittig daarvan. Maar alles was goed ek sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan F

Fantastic

The needed break to relax and recharge while having fun! Most efficient and friendly service received, you are the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trilochan K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trilochan K
Saam met vriende

Comfortable stay in a great location.

Enjoyed our stay. Thelma was super nice and accommodating. Great views from the deck and bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan C
Gesin met klein kinders

Beautiful views, quiet and secluded - nice for a family/friends holiday with kids

Alarm issues were a bit annoying. Braai and roof for shade in front would have been great. Nice play area in back garden for kids but garden wasn't the most welcoming - needs a bit of TLC.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsigte, stil en afgeleë - lekker vir 'n gesin / vriende met kinders

Alarmprobleme was 'n bietjie irriterend. Braai en afdak vir skaduwee aan die voorkant sou wonderlik gewees het. Lekker speelarea in die agtertuin vir kinders, maar die tuin was nie die aangenaamste nie - het 'n bietjie TLC nodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Family Guest House se terugvoer

Thank you for your review.
We have bought two big umbrellas for shade. One for the front and one for the braai area. Did Thelma not hand them to you?
We have a gardener who should look after it and I am not there to check it. What was wrong with the garden?
TLC - Will do.

Happy Family Guest House
Magdeleen S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeleen S

Ontspannende vakansie saam met familie.

Die uitsig was ongelooflik mooi met genoeg spasie vir 'n gesin van 10 met kinders. Die gebied is baie veilig en die strande was nie te ver om te gaan ontspan en swem nie. Ons sal dit definitief aanbeveel vir 'n langnaweek of skoolvakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

It was the perfect getaway.

The house was wonderful with an awesome view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean F
Gesin met tieners

A wonderful restful time surrounded by whales and amazing views.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C

Die verblyf was wonderlik, fantasties en bitter lekker.

Die hoogtepunt was die amazing see-uitsig. Ons kon die walvisse baie goed sien. Die huis is baie mooi ingerig en daar is alles wat mens benodig, selfs speelgoed vir die kinders en 'n parkie om hul besig te hou. Daar is lekker staproetes en wonderlike grotte om te sien. Die skoonmaker Thelma is 'n baie vriendelike dame en ons was verras met 'n vrugtebak en bottel wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Gesin met klein kinders

Beautiful house, and actually quite large with perfect views.

The guest house is absolutely stunning. Perfect views of the ocean and we had whale sightings the entire weekend right on our doorstep. It was amazing and we look forward to returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Die akkommodasie was skoon, smaakvol gemeubileer en baie goed gediens. Die uitsig en ligging is ongelooflik mooi!

Ons is baie vriendelike ontvang. Met ons aankoms het ons 'n heerlike bak vol vrugte en yskoue wyn gekry. Die uitsig het ons na ons asems laat snak! Die huis is keurig gemeubileer vir 'n vakansiehuis. Al ons vriende was baie beïndruk en ek is oortuig almal sal graag weer besoek kom aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met vriende

Beautiful home, stunning views!

My family had a really awesome time. Neighbours were very friendly. The home was absolutely beautiful! Set in a quiet area, yet we felt very much at home. Sea views were stunning! The walking trail down to the beach and finding a cave was what we loved the most. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmQxYzc1LWYyNjktNDAxYS04MTY2LTZmYzI1OWE2MzYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 26 5 1 5 15 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550984 19.3716839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem