4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby aktiwiteite in Hartenbos.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis, leefarea en balkon. Die balkon het 'n ingeboude braai.
Die woonstel is sowat 600 m vanaf die hoofstrand. Dis ook naby vermaak, soos waterwurms, putt-putt, 'n trampolien, restaurante en, winkels en swembaddens.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Derick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang