Hartenbos Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Hartenbos Accommodation
- Selfsorg
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Mei 2021
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Huisreëls
Tariewe is gebaseer op verblyf vir 4 gaste. 'n Maksimum van 6 gaste mag in die woonstel slaap. Indien meer as 4 gaste oornag, is 'n addisionele tarief van R50 per persoon per nag betaalbaar.
Onthou asseblief om jou eie lakens en handdoeke saam te bring. Duvets, komberse en kussings word voorsien.
Geen troeteldiere word in die woonstelkompleks toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom