+65
Selfsorg in Hondeklipbaai

Honne-Pondokkies

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 349 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Appeltjie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Het dit terdee geniet. Lekker gebly, mooi uitsig op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Ai liewe Appeltjie Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier asb. weer.

Hentie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent, would visit again. Beautiful, quiet, friendly place and atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier weer!

Lynne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het 'n fantastiese ondervinding by Honde Pondokkies en Hondeklipbaai gehad. Ons het baie lekker gebly! Honde Pondokkies en Hondeklipbaai het ons harte gesteel. Die hele inkom en verwerking van duisende snoeke by die hawe was 'n onvergeetlike ervaring. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ek is so bly julle het die uniekheid van ons dorpie geniet. Kom kuier weer!

Martin S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Net soos advertensie. Goeie, lekker akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annalien B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Rustig en veilig om te bly. Verblyf was lekker. Dit is 'n rustige plek. Ontvangs was vriendelik. Eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Veilige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Bevredigend. Baie lekker. Ja, sal weer terugkom. Jan aanbeveel vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

Die plek het geen oop restaurante nie, geen autobank of winkel nie. Net die pad maak dat ek dit nie aanbeveel nie. Dit is ongeveer 40 km grondpad wat 'n nagmerrie is. Nooit weer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Hi Francois Dis jammer jy het buite seisoen kom kuier, want dan is al die restaurante oop. Voorts is daar winkels in ons unieke dorpie. Ons dorp is veilig en verkies meeste gaste nie "niks" en afgeleë bestemming van Hondeklipbaai. Ek adviseer altyd gaste om eers navorsing te doen oor waar hul vakansie wil hou, want dit voorkom teleurstelling.

Heinrich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Weereens uitstekende diens en netjies, sien julle later in die jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Ai Heinrich Dankie vir jou mooi resensie en dat jy altyd tevrede is. Sien uit na jou volgende kuiertjie!

Annamarie O
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ongerepte natuurskoon op sy beste! Ons het in Brakenjan karavaan gebly en het alles gehad wat ons nodig het. Met 'n uitsig op die see en ligtoring en die branders in jou ore kan jy nie vir beter vra nie. Die instansie is baie netjies en daar is verskillende verblyfopsies om in almal se smaak te voorsien. Die gasheer het ons vriendelik ontmoet en seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Ek sal definitief weer hier oorbly. Die dorpie is klein en afgeleë, maar die ongerepte natuurskoon maak dit beslis die moeite werd om te besoek. Ek het nog nooit soveel skulpe en mosseldoppe op een plek gesien nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly julle het die ongerepte prag van ons ou dorpie geniet. Kom kuier sommer vinnig weer!

Elaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Really great. Good hosts. Best place in Honderklipbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 399

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Main Road, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA333aa2afe76fcadc5b49f395d14cac02baf506458d421f9b96145725e3311cb1ba0fefe117041fe6e7386832bbfb01a0d921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 349 5 1 5 18 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315312482424 17.278478512897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang