+48
Gastehuis in Colesberg

Horse and Mill Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 361 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Willie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik, en die kamers het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Horse & Mill is al jare ons 'stop over' in Colesberg. Horse & Mill is al jare ons 'stop over' in Colesberg. Sal altyd hier wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma R
1 nag
5.0
Jan 2026

Absoluut die moeite werd! Colesberg was die grootste verrassing! Mens ry net daar verby oppad Kaap toe. Ons oornagplekkie was heerlik. Doodstil, geen verkeer. Fantasties toegerus met beddegoed vir enige hitte of koue. Genoeg handdoeke, koffie, tee, melk, water, ens. Ons het heerlik geslaap! Daar is tot 'n klein tuintjie waar ons hondjie kon baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Mooi, skoon en lekker geslaap. Baie goeie gastehuis. Horse and Mill is netjies skoon en baie mooi. Net jammer dat die dorp verval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean J
1 nag
3.8
Jan 2026

Netjies en skoon. Gerieflike kamer met veilige parkering. Baie lekker gebly in die baie netjiese eenheid en die restaurant op die perseel was 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen J
1 nag
5.0
Des 2025

Clean, cosy and comfortable. Parking is a little bit inconvenient as it is behind another gate across the road but still very secure. Food was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estea F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Slaap elke jaar hier oor. Soos gewoonlik het ons hier oorgeslaap op pad na die Oos-Vrystaat. Hierdie keer het my tienerdogter haar biblioteekboek in die kamer vergeet. Horse and Mill het my dadelik gekontak en dit gehou totdat ons 2 weke later weer daar verby is en ek dit kon oplaai. Bitter baie dankie vir die voortreflike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great stopover. Love the place. So quaint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie netjies en gerieflik vir gesin van 5. Lekker gebly, genoeg spasie, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 361

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 361 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.72109180707 25.096044891175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang