Beskrywing
Die soldereenheid het twee enkelbeddens op die onderste verdieping en nog twee enkelbeddens in die solderarea wat geskik is vir kinders van 7 jaar en ouer. Geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daaglikse skoonmaak is slegs op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat brandhout nie voorsien word nie. Wanneer u brandhout koop, maak asseblief seker dat u brandhout gebruik wat behoorlik gedroog is om oormatige rook te vermy wanneer u brandhout binnenshuis brand.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinseendheid is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, sowel as 'n en suite-badkamer en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n platskerm-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daaglikse skoonmaak is slegs op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat brandhout nie voorsien word nie. Wanneer u brandhout koop, maak asseblief seker dat u brandhout gebruik wat behoorlik gedroog is om oormatige rook te vermy wanneer u brandhout binnenshuis brand.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamers is smaakvol versier en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n platskerm-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daaglikse skoonmaak is slegs op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat brandhout nie voorsien word nie. Wanneer u brandhout koop, maak asseblief seker dat u brandhout gebruik wat behoorlik gedroog is om oormatige rook te vermy wanneer u brandhout binnenshuis brand.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid is smaakvol versien en het 4 enkelbeddens, sowel as 'n en suite-badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n platskerm-TV (geen DStv-pakket) en 'n kombuisarea. Die prys sluit nie ontbyt in nie. Gaste is welkom om teen ekstra koste ontbyt te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daaglikse skoonmaak is slegs op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat brandhout nie voorsien word nie. Wanneer u brandhout koop, maak asseblief seker dat u brandhout gebruik wat behoorlik gedroog is om oormatige rook te vermy wanneer u brandhout binnenshuis brand.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Park Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang