Kareedoringkraal
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die Moordenaarskaroo en bied verblyf in 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 8.
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis met 'n yskas en 'n gasstoof.
Skape, beeste, koedoes, duikers, vaalribbokke, springbokke en ander kleiner wild loop vrylik op die perseel word. Gaste kan die plaas te voet verken, voëlkyk of een van die veldryroetes verken. Die netjiese paaie is selfs geskik vir bergfietse. 4x4-roetes is vir ervare 4x4-entoesiaste beskikbaar.
Kareedoringkraal kan maklik bereik word via 'n grondpad met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met hoë grondvryhoogte.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
- Gaste dink Kareedoringkraal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein Roggeveld Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap