Karos Gastehuis
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van die hoof-wolproduserende distrikte en een van die grootste knoffel-verbouingstreke in Suid-Afrika. Ondanks die area se semi-woestynstatus, is die Karoo een van die Noord-Kaap se mees ongerepte areas om te verken.
Gaste kan kies tussen verskillende kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer is uniek versier, het lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, en WiFi-toegang is beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. Sommige van die kamers het 'n kaggel en direkte toegang tot die stoep.
Die gastehuis het 'n lieflike tuin, 'n swembad en veilige parkeerplek. Braai- en piekniekgeriewe is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Karos Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom