+43
Selfsorg in De Rust

Kerneelia Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cora C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sielsalige lafenis! Ons het heerlik gekuier in die karaktervolle en outentieke kothuis op die plaas. So keurig met ouwêreldse sjarme ingerig. Hier kom jy tot ruste sonder elektrisiteit (wel WiFi), weg van alles met net die plaasgeluide rondom jou. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sielsrus en Plaasglans: ’n Betowerende wegbreek by Kerneelia Kothuis. Kerneelia Kothuis in De Rust is nie net ’n plek om te bly nie — dit is ’n sagte landing vir die siel. Hierdie pragtige, off-grid verblyf kombineer eenvoud met ’n tikkie glans. Die badkamer is absoluut asemrowend, die kombuis volledig toegerus, en die knus sitkamer nooi jou om net te wees. Buite wag braai-geriewe en ’n uitsig wat jou asem stilmaak. Warm water uit ’n donkie gee daardie egte plaasgevoel — eenvoudig, maar perfek. Die omgewing is werklik besonders: uitgestrekte plaaslande waar jy vry kan rondswerf, staproetes vir elke vlak van avonturier, en perde wat jou met hul sagte teenwoordigheid amper “omhels” — ware siel-drukkies. Die gasvrou en haar suster, wat die plaas bestuur, is ongelooflik gasvry en deel met trots die ryk geskiedenis van die plaas wat oor vyf generasies strek. Dit voel nie soos ’n besoek nie, maar soos ’n tuiskoms. Ons is bederf met vars veldblomme, plaasmelk en botter, heerlike beskuit, suurlemoenmarmelade en sonder twyfel die lekkerste pruimkonfyt wat ek nog ooit geproe het — elke happie ’n klein stukkie plaasgeluk. Ek beveel Kerneelia Kothuis sonder huiwering aan vir enige iemand wat smag na rus, stilte en uitsigte wat jou hart weer heelmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Kerneelia Kothuis
Neil, Jou woorde het stil hier op die plaas kom sit… dankie dat jy dit so mooi kon vasvang. Dit is vir ons besonders wanneer iemand nie net die plek sien nie, maar dit regtig voel. Die stilte, die asem van die veld, die sagte ritme van ’n plaas wat al lank hier leef. Dankie dat julle deel was van Doornkraal se storie, al was dit net vir ’n rukkie. Julle is altyd weer welkom, die donkie sal weer warm wees, en die konfyt sal wag. Met waardering, die Doornkraal-span

Melinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pleasant stay. Hot water should be available on arrival. Cute little cottage but needs some maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Absolutely charming. Charming! Julia met us on arrival, and the history of the farm was explained to us. Do not miss the Doornkraal farm stall 10 outside De Rust.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaz Starkey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Breathtaking, relaxing and peaceful. Stunning little cottage nestled within De Rust. Peaceful and poetic surroundings. Nature right on your doorstep front and back. Fantastic spot to recharge. Fresh breakfast delivered each morning, which is an absolute treat. Friendly and knowledgeable host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carissa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The most beautiful, peaceful location to rest and recharge. We absolutely loved every single moment and wished that we could have stayed longer. I would recommend that you stay at least 3 evenings. The stars, the ambience, the silence, the beautiful farm, the trails that you can walk, the hostess, the scenery, the lovely little pool to dip in and enjoy the sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Super heerlik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Very pleasant and the most delicious breakfasts provided. Quaint staff cottage renovated and restored. Very comfortable. Lots of info provided. Host very generous and kind. The breakfasts were huge and really lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker privaat in 'n stil area. Hierdie blyplek is uniek en moeilik om iewers anders te kry. As jy wil wegkom van die gejaag, is dit beslis 'n plek om te boek. Die nagte was warm, maar as mens die vensters oopmaak en muskietgoed spuit, sal dit help. Daar is nie juis krag nie, maar ons was juis op soek na 'n primitiewe verblyf. Alles wat jy nodig het. Die donkie werk super vinnig. Vriendelike mense, ons kan die plekkie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Kerneelia Kothuis
Beste Jaco - dit was 'n plesier om julle te kon huisves! Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Tinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Ons het regtig 'n asemrowende naweek gehad, baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Stompdrift Dam Road, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATB9WnwpR0hPgrPnCOX00rMGPFaFW9khi4bwW43Fca2rR0E4XkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 3 mense 39 5 1 5 Stompdrift Dam Road Doornkraal 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.498615730746 22.582197069683

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang