Klipheuvels Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Rante AP2259, Klipheuvels Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klipheuvels Guest Farm bied gerieflike verblyf op ’n plaas 10 km vanaf Fraserburg.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die Steen Huisie is 100 m vanaf die hoofhuis en die gasteenheid is langs die hoofplaashuis.
Steen Huisie beskik oor ’n slaapkamer, ’n oopplan-badkamer, ’n oopplan-leefarea en ’n kombuisie. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolfoond, houtvuur-stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel, ’n gerieflike bank en ’n TV teen die muur met Netflix. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai en ’n eetstel.
Die gaste-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n slaapbank, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het ’n mikrogolfoond, yskassie, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, suiker, melk, beskuit en ontbytpap word voorsien. Die eenheid het ’n TV met Netflix. Braageriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan stap en voetslaan op die plaas, sterrekyk en die stilte van die Karoo geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs Rante AP2259, Klipheuvels Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Klipheuvels Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fraserburg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Rante AP2259, Klipheuvels Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom