Komkyk Touwsrivier
- Slaapplek vir 133 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - N1 Highway, Touws River, 6880, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Komkyk is geleë op die N1-snelweg by Touwsrivier in die Wes-Kaap en bied gemaklike, netjiese en skoon akkommodasie, 'n ideale oorslaapplek in die Karoo vir jou en jou gesin of vriende.
Ons bied selfsorg-chalets en selfsorgkamers, gastekamers, rugsakreisigerskamers en kampeerplekke. Ons selfsorg-chalets en -kamers is toegerus met alles wat jy nodig het om jou eie kos voor te berei en bied 'n gemaklike ruimte om te ontspan. Ons gastekamers is ideaal om oor te slaap na 'n lang dag op die pad en ons rugsakreisigerskamers is ideaal vir groepe op toer. Ons het goed toegeruste kampeerplekke om 'n tent op te slaan of jou karavaan te parkeer met skoon ablusiegeriewe.
Daar is 'n Engen-vulstasie om te hervul, Kroonplaas-restaurant wat sit-etes en wegneemetes bedien, Patriot-koffiewinkel, 'n 24-uur-geriefswinkel, 'n plaasstalletjie wat biltong, geskenke, konfyt en produkte verkoop, 'n wynboetiek met 'n verskeidenheid van die Wes-Kaap se beste wyne, 'n swembad om af te koel op warm somersdae, voëls en plaasdiere en 'n speelarea vir kinders op die perseel.
Slegs ons kampeerterreine is troeteldiervriendelik. Maak asseblief vooraf reëlings vir u troeteldiere.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N1 Highway, Touws River, 6880, Wes-Kaap
- Gaste dink Komkyk Touwsrivier het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1 Highway, Touws River, 6880, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 133 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang