Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Komkyk is op die N1-hoofweg in Touwsrivier in die Wes-Kaap geleë. Ons bied gerieflike, netjiese, skoon verblyf vir reisigers in die Karoo.

Ons het selfsorg-chalets, selfsorgkamers, gastekamers, rugsakreisigerslosies en kampeerplekke. Ons selfsorg-eenhede is toegerus met alles wat jy nodig het om etes voor te berei en lekker te ontspan. Ons gastekamers is ideaal vir reisigers wat die hele dag op die pad was, en ons rugsakreisigerslosies werk goed vir groepe wat toer. Ons kampeerplekke is goed toegerus en beskik oor skoon ablusieblokke.

Daar is 'n BP-vulstasie, Komkyk Restaurant wat tuisgemaakte geregte bedien, 'n kitskosrestaurant, 'n 24/7-winkel, 'n plaaswinkeltjie wat biltong, presente, konfyt, vars produkte en van die Kaap se beste wyn verkoop, en ook 'n heerlike swembad waarin jy kan afkoel, plaasdiere en volop voëllewe.

Net ons kampeerterrein is troeteldiervriendelik. Tref asseblief vooraf reëlings indien jy beplan om jou troeteldiere saam te bring.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 66 resensies vir Komkyk Touwsrivier
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 8

Ligging

  • Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Komkyk Touwsrivier het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 4) 66 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem