Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan
Rugsakreisigerskamer
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rugsakreisigerskamers toegerus met 2 enkelbeddens, waaiers, 2 gemeenskaplike storte, wasbakke, toilette, gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea, TV met plaaslike kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer - Enkel
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Privaat kamer met enkelbed, en suite-badkamer met stort, beddegoed, handdoeke, waaier, basiese koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale (Hotelpakket), en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampstaanplekke
Vanaf
Vanaf R380
per eenheid
Beskrywing

Ontspan onder die koeltebome van die rustige Karroo. Ons het 20 kampeerplekke, toegerus met krag en waterpunte, draagbare braaiers met roosters, en vullisdromme. Daar word 4 persone toegelaat per staanplek. Maksimum 6 persone word toegelaat teen addisionele kostes per persoon. Ablusieblokke met storte vir dames en mans (sleuteldeposito). Gemeenskaplike opwasgeriewe beskikbaar, en wasgoeddienste op versoek. Uitsonderings wat betref in- en uitkloktye kan met bestuur bespreek word. Troeteldiere welkom indien dit vooraf gereël word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer - 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Privaat kamer met 2 enkelbeddens, en suite-badkamer met stort, beddegoed, handdoeke, lugversorging, basiese koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale (Hotelpakket). Braaigeriewe beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer - Dubbel
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Privaat kamer met dubbelbed, en suite-badkamer met stort, beddegoed en handdoeke word voorsien, lugversorging, basiese koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv (Hotelpakket). Parkeerplek naby kamer en braaigeriewe beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamer - Dubbel
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Let asseblief op - hierdie kamer is op die boonste vloer. Toegerus met dubbelbed, en suite-badkamer met stort, kombuisie en eetarea met eetkamertafel vir 2, TV met beperkte DStv-kanale, en 'n waaier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamer - 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Let asseblief daarop - hierdie kamer is op die boonste vloer. Toegerus met 2 enkelbeddens, en suite-badkamer met stort, kombuisie en eetarea met eetkamertafel vir 2, TV met beperkte DStv-kanale, en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer het 'n kombuisie, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, lugversorging, kombuisie en eetarea, TV met sekere DStv-kanale, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-chalet vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet is volledig toegerus, gemeubileer en is oopplan met 'n kombuisie, lugversorging, braaigeriewe buite, 1 dubbelbed, 1 enkelbed, 1 slaapbank, en suite-badkamer met stort, TV met sekere DStv-kanale (Hotelpakket).

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-chalet vir 5 gaste
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Volledig toegerus en gemeubileer, oopplan met 'n kombuisie, lugversorging, buitebraai, slaapkamer met dubbelbed, 2 enkelbeddens, slaapbank, en suite-badkamer met stort, TV met sekere DStv-kanale (Hotelpakket).

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Terugbetaalbare Sleuteldeposito: R100 per eenheid en R50 per kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 4) 66 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem