Komyntjie 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 756
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Denvor F - Okt 2022
Algehele gradering
Value for money.
Komyntjie 3 se terugvoer
HI Denvor
Ons is baie bly julle het Komyntjie 3 geniet, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.
David C - Jul 2022
Algehele gradering
Had an awesome time. The place was tranquil and peaceful.
Charne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese, rustige plekkie.
Komyntjie 3 se terugvoer
Hi Charne
Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly, hoop ons sien jul eendag weer.
Lizette L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker met binne- en buitebraai en mooi uitsig.
Komyntjie 3 se terugvoer
Hi Lizette
Baie dankie vir jul terugvoering, ons gee so gou moontlik aandag aan hierdie probleme. Ons hoop dat ons jul weer kan terugverwelkom in die toekoms, onder beter omstandighede
Johan S - Okt 2020
Algehele gradering
Plek vol kokkerotte, moet met een oog oop slaap.
Komyntjie 3 se terugvoer
Goeie dag Johan,
Ons is net so geskok oor die Kokkerotte sooswat jy moes wees,
Sooswat ons die resensie lees maak ons 'n afspraak met ons Pest Control dienste,
Ons sal met liefde vir jou 'n gratis nag wil aanbied, sodat jy persoonlik kan inspekteer of die akkomodasie bevredigend, "debugged" en suiwer skoon is,
Ons hoor graag van U
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Eugene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie nice net vreeslike raserige bure gehad, maar ongelukkig kan mens dit nie verhaal nie
Madelein V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met see-uitsig vanaf die balkon en kamer.
Komyntjie 3 se terugvoer
Hi Madelein
Baie dankie dat jy ons bewus maak van die kraan probleem, ons gee onmiddellik aandag hieraan. Ons is egter bly om te hoor julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer eendag terug te kan verwelkom as ons gaste- Groete, Paternoster Rentals Team
Rayno W - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Komyntjie 3 se terugvoer
Hi Rayno,
Jy moes ons onmiddellik in kennis gestel het oor die ketel, ons sou dit vir jou vervang. Hoop egter nie dit verhoed jou om weer vir ons te kom kuier in lifelike Paternoster nie
Stefan B - Des 2018
Algehele gradering
Ideaal geleë en goed toegerus.
Komyntjie 3 se terugvoer
Goeiedag Stefan,
Baie bly om te hoor jul het die verblyf geniet by Komyntjie3, ons hoop om jul eendag weer te kan terug verwelkom.
Louise V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste uitsig.
Lees meerKomyntjie 3 se terugvoer
Baie dankie dat jy ons inlig oor die verwarring met adres, sal verander. Wens net julle het ons gekontak terwyl jul hier gebly het sodat ons die probleme vir jul kon uitsorteer, ons is egter baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet ten spite van die probleme. Sien uit daarna om jul weer in die toekoms as ons gaste te verwelkom.
Riana J - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Leon S - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het verlief geraak op Paternoster en veral die ligging van Komyntjie3 en die uitsig vanaf die balkon.
Lees meerKomyntjie 3 se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf in Komyntjie 3 geniet het en ons hoop dat ons julle sommer gou weer sal sien.
Wim V - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely.
Komyntjie 3 se terugvoer
Dear Wim,
We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back as our guests again.
Anna-marie . L - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik stil en privaat met 'n uitsig oor die see en die wit huisies wat herinner aan Griekeland.
Pearl W - Nov 2016
Algehele gradering
We had an awesome, romantic and peaceful weekend. Thank you!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n awesome, romantiese en rustige naweek gehad. Dankie!
Manlief en ek het 'n regtige awesome tyd gehad by Komyntjie 3. Ons het meeste van ons tyd op die balkon spandeer met die mooiste uitsig ooit! Indien jy privaatheid soek, is hierdie plek definitief vir jou. Die enigste ding wat ek benodig het tydens my tydjie daar was 'n ys-emmer, so hopelik sal daar volgende keer een wees om daai lekker bottel witwyn koud te hou. Dankie LekkeSlaap en die lieflike, vriendelike vrou by wie ek die sleutels gekry het!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Komyntjie 3 se terugvoer
Hi Pearl, thanks for your review. You should have contacted us for the Ice bucket, we would have deliver one to your doorstep! I am so happy to hear that you enjoyed Komyntjie 3, and we look forward to welcome you as our guests.
Pierre V - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom