+168
Selfsorg in Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 226 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alethia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie netjies en goeie diens. Sal beslis weer gaan. Baie vriendelik ontvang laataand, baie netjies, veilig. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hallo Alethia, Baie dankie vir die mooi boodskap. Was vir my geen probleem om vir jou te wag nie. Hoop om julle weer te sien. Groete, Elize

Kim H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

This is definitely 11 out of 10 accommodation. We were in town to attend my son's swimming gala and we opted to book at Kranskloof for convenience; however, this was such a charming farm that we were sorely disappointed that we could not have spent more time there. We enjoyed the lush gardens and the cottage itself was super cosy and spotlessly clean. We will be returning and this time we will spend an entire weekend just enjoying Kranskloof. The pool was sparkling and the hostess was so kind. The cherry on top is that this accommodation is close to all the attractions in Oudtshoorn. Book this place, you will not regret it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Dear Kim, Thank you for your visit at Kranskloof, and for your good review. I hope to see you in the future. Please stay safe. Warm regards, Elize.

Hennie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly, sal graag langer tydperk bly om meer van die omgewing te sien. Baie lekker. Wil graag so gou as moontlik weer daar gaan kuier, maar beslis langer probeer bly. Alles was in plek, braaier, skoon nuwe rooster, alles wat benodig is. Selfs pakkie ys in die vrieskas. Die huisie is privaat, omgewing rustig, geen geraas. Personeel baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Goed toegerus, pragtig en kindervriendelik. Pragtigste plek en heerlik met kinders wat op die gras en in die swembad kon baljaar. Baie goed toegerus. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Beste Marle, Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Elize

Nelize S
1 nag
5.0
Jan 2026

Beste keuse! Beslis die beste keuse nog gewees. Jy sal beslis nie 'n fout maak nie. Die gasvrou sowel as die eienaar is besondere mense. Veilig, gerieflik, mooiste plek. Was besonders lekker om daar ons vakansie te kon afsluit oppad terug Pretoria toe. Die atmosfeer was so lekker rustig. Top keuse beslis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect holiday destination. We really enjoyed our stay. Out of all the places we stayed on our holiday, it was by far the best. Hopefully, we can go again at Easter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netjiese plek met goeie ligging. Netjiese en goed ingerigte plek. Ligging is baie goed met heelwat om te doen in die omtrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Comfort assured with thoughtful hosts. Lovely cottage, friendly hosts, everything flowed easily and felt very safe and comfortable - as a single mum travelling with children, this was a godsend, including the pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great place to stay. Great place to stay. Perfectly equipped for self-catering. Located a bit outside of Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Fantastic enjoyable stay. We enjoyed our stay. The host was fantastic and the place is so tranquil you can only relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Beste Amanda, Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Elize.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 226

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 226 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang