- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike tweeslaapkamer-selfsorgkothuise.
Elke kothuise het 'n sitarea, kombuis en eetarea en elke kothuis bied satelliet-TV, komplimentêre toiletware, handdoeke en waaiers (wat warm en koud maak).
Die kothuise deel 'n swembad en braai-area en daar is veilige parkeerplek op die plaas.
Elke bespreking ontvang ook 'n komplimentêre bottel Cabernet Sauvignon, gemaak van druiwe wat op die plaas geoes word.
Inkopies vir kruideniersware kan op versoek, voor jou aankoms, gereël word (teen 'n addisionele fooi). La Galiniere is kindervriendelik en eetstoeltjies, bababedjies, baba- en/of motorsitplekke en DVD's vir kinders kan voorsien word.
Die eienaars besit ook 'n toermaatskappy, en kan dus maklik toere en vervoer op versoek reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mariteha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink La Galiniere Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang