+97

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Isac M
1 nag
5.0
Jun 2026

Place to stay when in Riebeek Kasteel. Awesome accommodation within walking distance of all the restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus N
1 nag
5.0
Mei 2026

Stylvol, veilig, rustig. Verblyf was heerlik met baie stylvolle uitleg en goeie balans tussen modern en antiek. La Montagne is besonders netjies en skoon. Die onderhoud op die gebou is baie goed en mens kan sien daar word baie moeite gedoen om dit so te hou. TV in die kamer sou 'n bonus gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie gerieflik en Netjies , Baie lekker. Ons eintlik net daar aangetrek en geslaap , Baie lekker bed. mooi badkamer. sal net graag n venster wou oop maak in die solderkamer. Aircon het darem gehelp. Maar oor die algemeen n baie mooi plek. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conor P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lovely. Great and central to the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Dit was alles wat 'n gastehuis behoort te wees en ons het heerlik gebly. Ons groep het heerlik gekuier by die gastehuis. Dit is pragtig, silwerskoon, netjies en so sentraal. Die ontbyt was absoluut 'n 5 ster-ontbyt! Ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik lekker en stylvol. Was heerlik gewees. Baie mooi meubels en dekor. Sal beslis weer gaan kuier. Vriendelike en gasvrye personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het. Hartlike ontvangs. Ons het heerlik gebly. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike rustige kuiertjie. Dit is 'n baie mooi en skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantasties. Dit was baie lekker en gemaklik. Die view was ook besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful. Very nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 400
20 % AF
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
20 % AF
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
20 % AF
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7af978a986ed29e7044598bce349c580010ab82b5c670d8fe837a4deed5965b7331770a0031117be8a23f4408c25331da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 C/o Royal & Piet Retief Street Riebeek Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.384641532298 18.897795042991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang