Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gerida M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ek het my verblyf baie geniet. Ek het heerlik gebly - pragtige, gerieflike gastehuis - sentraal en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kon maklik by alles uitkom - uitstekende ligging. Baie vriendelike en gasvrye personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely experience. We had a beautiful stay. Anne-Marie was a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer. Baie ontspannend. Weg van 'n besige lewe. Baie lekker. Vriendelike gasvrou. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit was fantasties. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Awesome relaxing weekend. Awesome quiet venue close to all amenities. Lovely garden to relax in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ce R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

100/100. Ongelooflike mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Netjies en skoon. Baie gasvry. Heerlik gekuier in die pragtige dorp. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflik en van die beste waar ons nog was. Baie goeie waarde, goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Rustig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Net jammer ons is nie ingelig oor die addisionele ontbytopsie nie, maar gelukkig is daar baie oulike restaurantjies in die omtrek. Die dorpie is pragtig en was nog altyd op my 'bucket list' om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7af978a986ed29e7044598bce349c580010ab82b5c670d8fe837a4deed5965b7331770a0031117be8a23f4408c25331da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 C/o Royal & Piet Retief Street Riebeek Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.384641532298 18.897795042991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang