Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Voorbaai

La Palma C12

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Diaz Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dié woonstel is in Diaz Strand en kompleks is seefront en feitlik langs Dias Hotel. Die kompleks is in 'n sekuriteitskompleks geleë. Woonstel is tussen Mosselbaai en Hartenbos. Daar is volledige toegangsbeheer en sekuriteit.

Dié woonstel is op die eerste verdieping (net bo grondvloer) en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed- en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n 'n stort. Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, mikrogolf, stoof, oond en yskas. Die kompleks het 'n ar wasgoed area waar wasgoed gehang kan word om droog te word. Gaste moet hul eie bad en swemhanddoeke saambring.

Vanaf die leefarea, hoofslaapkamer en balkon is daar beperkte see-uitsigte. Jy kan luister na die branders wat breek terwyl jy in die ingeboude braai op die balkon braai. Die leefarea het 'n TV met OpenView-kanale. DStv-verbinding is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Neem asseblief kennis dat DStv Explora nie sal werk nie.

Voorafbetaalde elektrisiteit is die huurder se verantwoordelikheid.

Binne ongeveer 100 meter van die woonstel is die strand, Waterworld en 'n geriefswinkel met die Langeberg Winkelsentrum wat 1,5 km ver is. Die kompleks kyk na die see en het 'n privaat hek wat toegang tot die strand bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deon D
5.0
Suited our needs perfectly. The flat served our purpose perfectly. Great value for money and tidy and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Karlien D
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, baie gerieflik gele naby alles.
Apr 2025
Nicolene R
Gesin met tieners
5.0
Perfect family getaway. We had a lovely stay here with my husband and our two kids. The accommodation was clean, comfortable, and perfe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ruan P
5.0
Gemaklik rustig. Was 'n lekker plek gewees, veral omdat ek alleen was, kon ek net bietjie die stilte geniet het.
Jan 2025
Richard V
Gesin met klein kinders
4.4
Rustig bevredigend en lekker. Verblyf was goed. Alles wat ons nodig gehad het, was in plek.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 335

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Diaz Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma C12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Diaz Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59d8fa48fc56badd5bd429d720e0fcf38e0845b538e3558cfa8d7c91c0cda6e4df250d0013d3880b887a6f2edc6defc6e36c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 81 5 1 5 Diaz Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15728895835 22.109059308415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang