Voorbaai Akkommodasie by La Palma C12 | LekkeSlaap
+24
+24

La Palma C12

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié woonstel is in Diaz-strand op die Tuin- en Walvis-roete geleë. Dit is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth en 2 km vanaf Mosselbaai en Hartenbos. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met volledige toegangsbeheer en sekuriteit.

La Palma C12 is op die tweede verdieping en bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed en enkelbed. Die badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad en die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, stoof, oond en yskas.

Die leefarea, hoofslaapkamer en balkon bied uitstekende see-uitsigte, en jy kan hoor hoe die branders breek, terwyl jy 'n vleisie oor die kole gooi op die ingeboude braai op die balkon. DStv-toegang is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. OVHD is beskikbaar.

Die strand, Waterworld, 'n verhitte swembad, geriefswinkel is ongeveer 100 m vanaf die perseel. Die Langeberg Mall is net 1,5 km van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by La Palma C12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir La Palma C12
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma C12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMTZlZmM1LTM4MjktNDcxNS04Zjk0LTVkMDViZWQ4NmY2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 Diaz Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15728895835 22.109059308415
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za