Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma C12

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 302

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir La Palma C12
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met vriende

Rustig. Stap afstand van die strand. Meeste van alles vir vakansie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmari C

Uiterst teleurstellend. Ek het vir 40 jaar in hospitality gewerk en was geskok.

Hierdie bespreking het 'n bitter smaak nagelaat. Met ons aankoms die middag was dit duidelik dat die woonstel nie skoon was nie, of vir lank nie gediens was nie. Ek het die vloer gevee en foto's geneem van die vuilgoed wat uit elke vertrek gekom het, en dit net nadat ons arriveer het. Toe my pa die aand gaan slaap, het hy sand in die bed gevoel. Hy het my geroep om te probeer vasstel wat aangaan. Ek het die sand en hare bymekaar gevee en vir die agent 'n foto gestuur. Haar arrogante optrede was regtig onwelkom. Sy het my probeer oortuig dat die lakens en woonstel wel skoon en sonder sand was, al het ek die foto vir haar gestuur, asof ons ons eie bed vol sand sou gooi? Net sodat my ouers wat albei 90 is nie lekker sal slaap nie? Regtig? Ek het al die WhatsApp-boodskappe met haar en ook haar stemboodskap. Sy het gesê sy weet dat daar vlekke op sommige lakens is, maar dat sy nie ander gehad het nie. Die linne het ook heelwat verskillende kleure gehad, glad nie mooi soos die foto's nie. Die skoonmaker wie die volgende dag 12 uur opgedaag het saam met haar "vriend", was ewe "don't care" oor die hele situatie en het gesê dit is nie haar probleem nie en dat sy lank laas by die woonstel was. Ons moes ons dag aanpas en tyd verloor om hierdie diens te akkommodeer, iets wat veronderstel was om gedogen te wees voor ons arriveer. Die toerusting in die woonstel is maar van power/ swak gehalte en lyk alles oud. Niks pas bymekaar nie en die hangers vir vadoeke is gebreek. Die potte in die kombuis benodig ernstige inspeksie en sommige moet vervang word. Die banke kort 'n skoonmaak en is baie ongemaklik. Die braai-area en verval die rooster, was walglik vuil. Die agent se toe vir my dat roosters by die see nie gewas word nie anders roes dit!! Sjoe! Ek het 'n hotel bestuur by die see en alles was altyd spotless skoongemaak, insluitend braai-roosters. Maar julle verwag dat ek dit self moet skrop met wat? Voordat ek kan braai. Regtig? Ek het foto's geneem daarvan. Die voëlmis op die stoep was 'n paar dae oud en daar was kakkerlakke in die kombuis en badkamer. Daar is geen aanwysings vir die TV nie. Die agent het gesê sy weet nie hoe die stelsel werk nie, maar dat sy die maintenance man sal vra om te help, want sy het 'n nuwe TV op takealot gekoop en hy het dit installeer. Hy het gekom, maar nie geweet wat aan gaan nie. Ure later het hy weer met sy jong seun terug gekom om te kyk wat aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Sekere gaste kan nie tevrede gestel word nie.
Skoonmakers is nie altyd reg nie, maar so ook die gaste. Die skoonmakers is terug gestuur om te gaan skoonmaak waaroor gas kla, maar sy wou hulle nie daar he nie - so ook is nuwe linne gestuur om al die beddens oor op te maak. Die is ook geweier. Die gas is 'n terugbetaling aangebied om ander verblyf wat haar tevrede sou stel te kry, maar sy wou dit ook nie aanvaar nie.
Alles kan tog seker nie verkeerd wees nie?
Al La Palma se vorige resensies kan gekyk word en daarvolgens kan besluite geneem word.

La Palma C12
Joanne A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was naby al die besienswaardighede en winkels en ontspanningsgeriewe.

Ons het 'n fantastiese tyd by La Palma C12 geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoffel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Behalwe die weer was dit uit die boeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Dankie Stoffel. Ek waardeer.

La Palma C12
Anslen D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anslen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verewige memories.

Dit smaak soos nog 'n kyk uit vir my, sien my dalk weer vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unit A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unit A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emildene J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emildene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel was baie netjies.

Ons het die verblyf baie geniet. Geen load shedding wat 'n bonus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Woonstel baie gemaklik en ruim! Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Geskik vir 'n familie van 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very relaxing.

La Palma C12 is a lovely place to stay with access to the beach. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H
Saam met vriende

The stay was short but sweet.

The accomodation was neat and tidy with a fresh atmosphere. Everything was easily accessible. Beds were comfortable with sufficient bedding, cupboard and hanging space. It was a pleasure staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Vandat ons daar gearriveer het, het alles glad verloop geen gesukkel met sleutels ens nie. Baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer van La Palma C12 gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhenier J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhenier J
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dankie ons het lekker gebly en sal aanbeveel. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die woonstel is baie sentraal geleë en die strand is maklik bereikbaar. Die kombuistoerusting kort beslis aandag en selfs overhanging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth C
Saam met vriende

Was very nice.

The pictures do not do the accommodation justice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidy O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Perfek. Gemaklik. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nabrasca B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabrasca B
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie.

Die plekkie is uitstekend. Ons het so lekker gebly. Alles was skoon en netjies en naby alles. Sal beslis weer bespreek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel N
Saam met vriende

Fantastic.

Location, safety and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met vriende

Clean, beautiful location, near to the Buff Rally. Perfect.

I booked for myself and a friend who shared a room, and a couple who shared the other. The venue was safe, great parking for our 3 bikes. All good. Respect. Very affordable rates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeline H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H
Gesin met tieners

Die rustigheid en gemak was asemrowend.

Die perfekte wegbreekplek. Die eenheid en veiligheid van die perseel was van hoë kwaliteit en het bygedra tot 'n gevoel van 'n luukse vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi uitsig.

Ek en my metgesel het dit baie geniet! Ons sal definitief weer bespreek en ons sal dit aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuli M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thuli M
Saam met vriende

Beautiful and clear view of sea.

It's a come visit again area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker.

La Palma C12 die beste. Dit was beter as die vorige kere wat ek daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart G
Gesin met klein kinders

Very enjoyable and tranquil surroundings. However no noise allowed after 23:00.

Very enjoyable overall, however security informed us that we were disturbing other guests by merely have a conversation on the balcony, unacceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyokazi M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi M
Saam met vriende

Nice place to be on.

The place is beautiful and secured but the thing is not having towels or washing dish cloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolien D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien D
Saam met vriende

Baie lekker rustig en veilig.

Lekker loopafstand van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fagmedah L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmedah L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Naby alles geleë. Loopafstand van see en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel B
Gesin met tieners

Jul sien ons vir seker binnekort weer.

Elke sent en moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Gesin met tieners

I loved my stay.

Comfortable and walking distance from the beach. Well equipped unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene V
Saam met vriende

Baie swakker as vorige keer wat ons daar was.

Ons moes wag vir toegang tot woonstel op soek na die sleutel. Nodige inligting was nie vooraf deurgegee nie. Met aankoms op die perseel was ons in kennis gestel van tuimeldroër wat buite werking is. Die slegte reuk in woonstel is as gevolg van van vuil mop. Met ons vorige kuier in 2019 was die plek in 'n baie beter en netjiese toestand. So dit was glad nie wat ons verwag het nie. Plek benodig aandag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toufeeq G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toufeeq G
Gesin met klein kinders

Very nice stay.

The toilet pot was dripping, if you shower in the bath the water was dripping from the shower panel on the floor. You literally had to mop the floor before someone else could use the bathroom. The bathroom door could close/lock properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Ons gaan dadelik aandag gee aan die probleem. As ons vroeër in kennis gestel was van die probleem kon ons dit dadelik reggestel het.

La Palma C12
Helen M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Gesin met tieners

Dit was die moeite werd.

Sal definitief weer bespreek. Die prys was bekostigbaar. Jy voel veilig. Moet net aandag gee aan die uitloop van die badwater/stortwater - water staan stil - loop stadig uit. Dit was al wat ongerieflik was. En ook miskien kyk na die beskikbaarheid van WiFi. Verder is die plekkie perfek. Sien gou-gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Hi Helen,
Ons het iemand laat kom om die probleme wat daar was uit te sorteer. Kom gerus weer.
Groete Tharina

La Palma C12
Christa N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa N
Gesin met tieners

Die ligging is fantasties.

Ons het lekker gebly. Die stortmuurtjie lek en dan is die badkamer vloer baie nat. 'n Beter badkamermatjie kan aangeskaf word. Die eetgerei is nie baie goed nie, maar oor die algemeen is die woonstel gerieflik en die ligging puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marle N
Saam met vriende

Goeie ligging!

Uitstekende ligging van woonstel - loopafstand, sien en hoor die see. Die advertensie maak geen melding van koopkrag wat self deur kliënt gekoop moet word nie. Dis eers gekommunikeer na bevestiging van bespreking. Voorstel is om dit op die advertensie ook te noem, sodat voornemende kliënte ingeligte keuses kan maak. Kommunikasie was goed en volledig en instruksies maklik om te volg. Nog 'n voorstel is om miskien die sleutel by sekuriteit te los die dag wat kliënte arriveer - dit sal aan die kliënt die proses van sleutelafhaal vergemaklik en ook addisionele telefoonoproepe en ry en reëlings uitskakel. Die ketel het nie gewerk nie. Ons het 'n nota gelos. Ons het die mikrogolf gebruik om koffiewater te kook. Die woonstel is basies, goed ingerig en ons kon lekker braai op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi woonstel, het baie aandag nodig.

Het dit reeds met die eienaar gedeel, daar is 'n hele paar dinge wat sy aandag moet aan skenk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W
Saam met vriende

Ons het dit bar geniet. Ek sal enige een aanbeveel.

Die uitsig en lig was baie mooi Ek sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Magda M
Gesin met tieners

Nie waarna ek uitgesien het nie.

Geen elektrisiteit met aankoms. Ons is in kennis gestel dat ons elektrisiteit moet koop ('n eerste vir ons), maar die eienaar/verhuurder kon ten minste 'n paar eenhede koop om te verseker dat huurders nie in 'n donker woonstel aankom nie. Stoof was vuil, oorskietkos van vorige huurders het nog in die stoof gestaan. Vuil beker in die kas. Advertensie was misleidend, woonstel nie op die tweede vloer soos wat die advertensie aangedui het nie. Braairooster geroes, glad nie geskik vir menslike gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Nadat gas ons in kennis gestel het van oorskietkos in oond het skoonmakers onmiddellik gegaan en dit verwyder en onverskoning gevra.

La Palma C12
Chene B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige plek.

Baie veilig, en rustige woon plek, mooi netjies skoon. Wasmasjien vir gerief. Net die nodige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Gesin met tieners

Wonderlik. Lekker geslaap en gebly.

Pragtige plek. Groot spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Great stay.

The area is beautiful and quiet. Love how you can walk down to the private entrance to the beach. Very tidy. Apartment has everything you need. Very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anoleigh J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoleigh J
Gesin met tieners

Dit was baie lekker!

Die seelug en uitsig was so lekker. Dit was nou 'n lekker wegbreek. Die kinders het dit geniet, hulle wou nie huis toe gaan nie. Sal beslis weer gaan. Plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quanita S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Quanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good.

Things was not in place like sun umbrella for patio table braai grill was dirty and broken wont braai my meat on there. Beds was very uncomfortable. It really needs to be updated for your money to be worth it really.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanmare B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanmare B
Gesin met klein kinders

Awesome awesome awesome.

Beautiful location - could see the beach from balcony. Secure and quiet complex, we were group of 5 but more than enough space inside apartment to just hang around as well. Close to Langeberg mall. We enjoyed it tremendously!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Hi Chanmare, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit word opreg waardeer. Kom gerus weer! Vriendelike groete. Tharina.

La Palma C12
Renier V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Gasheer was uitstekend en het ons op hul hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ania N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ania N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a memorable and enjoyable stay but the flat was not very clean when we arrived.

We always rent another flat in La Palma for more or less the same rate but it was not available, so we booked C12. The other flat is always immaculately clean when we arrive there and is also better equipped than C12. We arrived at 12h45 and asked if we can get the key a bit earlier but the lady told us that she was in town and still had to pick up her son. At 13h45 we asked again as we had frozen meat and food with us, and the lady told us that we have to wait until 2 o'clock. We waited in front of her house and she gave us the key just after 14h00. When we arrived at the flat some of the floors were still wet, it was clear that they had just finished cleaning the flat and it must have been done in a hurry. There were pieces of food on the coffee table and some of the crockery in the cupboards was also not clean. There was dust on some of the skirtings and the braai outside on the balcony was also not properly cleaned. When you shower the water leaked on the floor and the whole bathroom floor is wet after you have showered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Goeiedag,
Dankie vir julle terugvoering.
Die aankomstyd is vanaf 2nm soos op advertensie blaaie uiteengesit. As gaste die oggend 10 uur uitgaan uit die woonstel uit het die skoonmakers vanaf 10 - 2 uur tyd om woonstel weer skoon te kry. As gaste die plek baie vuil los is, dit baie moeilik om dit in 'n korter tyd skoon te kry. Ons is jammer as julle die sleutel vroeër as genoemde tyd wou hê, maar dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het dat die stort water mors. Ons sal aandag gee aan die saak.
Vriendelike groete.
Tharina

La Palma C12
Fagmedah L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmedah L
Gesin met klein kinders

Fantasiese vakansie gewees.

Sentraal geleë. Wonderlik en naby ales.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome G
Saam met vriende

Baie gerieflik en naby alles.

Het kuier geniet. Die teëls op die balkon was egter 'n groot risiko as gevolg van swak teelwerk. Was aangemeld en sekuriteit het die krake geobserveer asook foto's geneem. Egter geen terugvoering ontvang van eiendomsbestuur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne M
Gesin met klein kinders

Ons is ongelooflik gelukkig en sal def. weer daar bly.

Happy happy, baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Elzanne, ek is baie bly om te hoor julle het baie lekker gebly. Ek sal julle baie graag weer ontvang. Vriendelike groete, Tharina

La Palma C12
Manie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie M
Gesin met klein kinders

Mense het geraas tot na 02:00 toe. Die foto's lyk baie mooi, maar die werklikheid nie na verwagting nie. Daar was 'n stink reuk in die kombuis. Maar verder het ons dit geniet.

Geen stories kitskrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josslyn D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josslyn D
Saam met vriende

My lekkerste vakansie ooit.

La Palma C12 was die wonderlikste plekkie. Netjies en veilig. Dis lekker privaat en die agente is baie behulpsaam. Ons kon die plekkie gou kry en die instruksies was duidelik. Baie dankie La Palma, ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Goeiedag Josslyn, ek is baie bly jy het die tydjie by La Palma so geniet! La Palma is my persoonlike eiendom, en daarom het jy ook met my gekorrespondeer. LekkeSlaap het net namens my geadverteer. Hoop julle kom gou weer.
Vriendelike groete.
Tharina

La Palma C12
Oneka E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oneka E
Saam met vriende

Rustig.

Baie veilig en rustig. Was 'n lekker wegbreek van die daaglikse roetine. Mens kan unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne R

The accommodation was perfect for us!

Grandparents with two grandsons.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was perfek vir ons!

Grootouers en twee kleinseuns.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Absoluut die moeite werd - sal dit weer gebruik.

Die diens was absoluut puik - van begin tot einde. Geen moeite om die sleutel te kry nie - alle instruksies baie duidelik. Baie lekker plekkie om te bly - sal dit absoluut aanbeveel en weer gebruik. Sou dalk net die eienaar wou vra om na die stort te kyk - dit lek tussen die afskorting gedeelte en die bad (vermoed) ek - want die vloer was erg nat na elke persoon gestort het - en dis nie druppels wat gespat het nie. Dit sal ons definitief nie verhoed om weer daar te bly nie - niks wat 'n handdoek nie kan regkry nie. Baie dankie - ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Beste Rene,

Baie dankie dat jy die stort se water wat mors onder ons aandag gebring het. Ons is nie bewus daarvan nie en sal so gou moontlik aandag daaraan gee.

Vriendelike groete,
Tharina

La Palma C12
Gerda F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename vakansie.

La Palma is 'n rustige, veilige en skoon vakansieverblyf. Naby die strand en winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahemad Zughdi T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mahemad Zughdi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It needs to be fumigated. Quite a bit of cockroaches in kitchen.

Lovely and spacious apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek moet uitgerook word.

Pragtige, ruim woonstel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Hi Zughdi,

Ons gaan beslis plan maak met die kokkerotte. Ons verstaan dat dit nou oral 'n probleem is met die vogtige lug. Ons sal sommer by die bestuur ook beswaar maak dat hulle orals buite ook kan spuit.

Groete,
Tharina

La Palma C12
Charmone P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmone P
Gesin met klein kinders

Dit was die moeite werd, sal enige tyd weer gaan.

Dit is op 'n goeie plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G
Gesin met tieners

Alles was perfek.

Verduidelikings en rigting-aanwysings was baie deeglik. Perseel was baie skoon en netjies. Sekuriteit was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was soos geadverteer. Sal definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma C12 se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, James. Dit laat mens dink jy doen iets reg!

Kom kuier asseblief weer.

La Palma C12
Gabriel P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel P
Gesin met klein kinders

Fantastiese woonstel, goed toegerus en geleë.

My hele gesin het die woonstel terdeë geniet veral die ligging omdat dit so naby die Diaz-waterpark en see geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre G
Saam met vriende

Uitstekende dienslewering, netjies, mooi see-uitsig, rustig, veilig.

Dankie vir 'n aangename naweek. Sal enige tyd weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met tieners

Fantasties.

Ek is baie tevrede met ons verblyf by LA Palma. Wou nog bly so lekker was dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie veilig gevoel. Net sommige van die inwoners wat hulle houding moet verander teenoor ander mense.

Baie lekker gebly. Behalwe vir bogenoemde insident wat onnodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D
Saam met vriende

There was no TV access.

Mostly good, just that there was no television connection, even the free OVHD and SABC was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis netjies en goed toegerus, ek sal beslis weer besoek.

'n Baie goeie ervaring. Sleutel was gereed, woonstel is skoon. Alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chriszelda A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chriszelda A
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Uitstekende diens van Abby ontvang, moet sê kommunikasie is puik. Wonderlik en naby baie attraksies in die omgewing. Loopafstand van die strand en die Waterpark. Sal beslis weer van jul dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlo M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en rustig.

Dit was 'n lekker rustige tyd. Sal weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabri S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabri S
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly in volledig toegeruste woonstel.

Ons was wonderlik verras deur die puik toegeuste woonstel. Ons het heerlik gekuier en gebraai. Baie sentraal geleë ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Die woonstelle is veilig en die pluspunt in die woonstel is die wasmasjien en tuimeldroër. Al probleem wat ons ervaar het is dat 'n mens nie eintlik privaatheid het as jy wil braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aatikah N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aatikah N
Saam met vriende

Dit was fantasties en jy is veilig en die woonstel is net lekker 'n gerieflik ingerig, lekker ruimte en beslis ek sal weer daar wil tuisgaan.

Die diens wat ons ontvang het was uitstekend, die woonstel self ruim, gerieflik, netjies, en jy is veilig wat sekuriteit betref. Baie beslis sal ek La Palma C12 vir enige gesin, vriende, tieners of familiesaamtrek aanbeveel. Dit was in 1 word "great"! Baie dankie, Tharina, ons het ons verblyf terdeë geniet. Dankie LekkeSlaap vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier A
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Lekker plekkie. Al snaakse dingetjie was die DStv-koppeling. Ek het die draad uit die muur gebruik op my vol pakket-PVR, maar van die kanale het net geen sein gehad nie. So ons kon net so 5 kanale kyk. Verder was dit baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e87514f2ad4f94a15279bbb5757256350f19c9a9d72c3733a69cbbdc87d433b6b84aa9e587fa9f244975331cb040a411cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 5) 71 5 1 5 Diaz Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15728895835 22.109059308415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem