+52

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal weer daar oornag. Ons het heerlik gebly. Ons was gul ontvang en mooi verduidelik van alles wat beskikbaar is. Lekker bed en warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laaiplek
Laaiplek Hotel
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle weer gou by Laaiplek Hotel!

Demari P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wekus Kuiertjie. Dit is absolute waarde vir geld. Baie netjies, skoon en die ontbyt was heerlik. Die personeel was ongelooflik gasvry en uit hul pad gegaan om dinge vir ons gemaklik te maak. Die webtuiste se bespreking was nie op hulle stelsel nie, al het ek reeds 'n paar dae vroeër die bespreking en volle betaling gemaak. Baie gou het hulle dit uitsorteer en gelukkig was daar nog kamers. Indien nie sou hulle in elk geval vir ons plek gereel het by 'n ander plek. (dis nou Weskus diens!!!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Enjoyed the west coast hospitality. Enjoyed every moment, staff very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie L
Kort verblyf
4.4
Mei 2026

Aangenaam. Dankie vir die toebroodjie wat spesiaal na my kamer gebring is toe ek nie die oggend ontbyt wou eet nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cristeline H
1 nag Saam met vriende
3.6
Mrt 2026

Was okay. Was okay to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Was heerlik, wens ons kon langer bly. Heerlik gasvry, lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rigardt P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pagtige ligging en skoon verbly. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great experience and lovely people. My 3rd visit to Laaiplek Hotel and I know why. Staff excellent. Location superb. Rooms comfortable with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gerieflik vir oornag verblyf. Het lekker gebly, mooi natuurskoon so by die hawe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Laaiplek Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 216

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jameson Street, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61dd2ec5e7b428b8762bc3868f261e427ae84b8402e4e528ad9eeb0bfaa296970a762b03a1d6c50861e2b35ca8b404132689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Jameson Street Laaiplek 7370 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.771317437954 18.151366710663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang