Lekkerus
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lekkerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge - van wyn-, olyf- en kaasproe tot sterrekyk en die verkenning van historiese besienswaardighede.
Die oulike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die huis het ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n buitebraai-area, privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis. 'n Watertenk is beskikbaar en die eenheid is met 'n sonkragstelsel toegerus.
Prins Albert bied 'n verskeidenheid nasionale monumente, begeleide historiese wandelings, natuurreservate, 'n plaasmark elke Saterdag en verskeie vrugte- en wynplase.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap