Pick your preferred language

English

Afrikaans

+47
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 6 Blink-vosperd Street, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer het 'n kombuisie en privaat badkamer. Langtermynverblyf is welkom.

Die eienaar het die huis self gebou en besluit dat dit nou tyd is om aan te beweeg en die huis met ander te deel. Elke woonstel is individueel versier volgens sy eie tema.

Ons bied faksgeriewe, kopieer-geriewe, parkeerplek, 'n tuin met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike TV en 'n DVD-speler. Sommige kamers het WiFi.

Die Sun International Windmill Casino and Entertainment Centre is minder as 400 m van Like a Rock af en hospitale en mediese geriewe is als binne 'n 5 km-radius. Ons is ook minder as 3 km vanaf Pick n Pay Hypermarket, Checkers Hyper, OK Bazaar en vulstasies.

'n Voetslaanroete is net 'n klipgooi ver, maar indien dit jou nie geval nie, kan jy altyd bietjie lyn natmaak by Red Dam.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Francois Y
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional! Mr Roth made us feel at home. Not a single ounce of regret! Would recommend for any occasion!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Rolf V
Saam met lewensmaat
4.8
Verblyf op Bloemfontein. 'n Goeie oorslaap geleentheid in Bloemfontein.
Sep 2025
Melonie W
Saam met lewensmaat
4.8
I would definitely consider them for an overnight stay. Very comfortable except for the TV which only had one channel and, for my taste...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nolan B
4.4
Brilliant. It was great. I really enjoyed my stay and will do it again if I have to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annarien N
Saam met vriende
4.0
Sal weer hier kom bly. Cute en gemaklike eenhede wat alles in het wat jy nodig het vir 'n paar dae verblyf.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michael Josef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 6 Blink-vosperd Street, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Gaste dink Like a Rock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Blink-vosperd Street, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37e9ffe15f7b400876238f2e79235f79d8e5b0d1d7742c911e23af771d5127ac7f40faf08cbfff8f3db952a943c74aa18d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 6 Blink-vosperd Street Pellissier 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.16642 26.17765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang