Pellissier Akkommodasie by Like a Rock | LekkeSlaap
+13

Like a Rock

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Like a Rock
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johann D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies.

Die geriewe is regtig basies en nie in 'n baie goeie toestand nie. Die stort het beslis aandag nodig!

Surette F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette F
Enkelreisiger

Baie goeie ontvangs en 'n oornag waar mens tuis en veilig voel.

Like a Rock is baie goed geleë en maklik om te bereik. Die kamer is ruim en die fasiliteite baie goed. Goeie koffie en tee met vars melk. Ek kan dit vir seker aanbeveel en sal weer daar oornag.

Cherie K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie K
Saam met vriende

Skoon, vriendelike akkommodasie.

Lekker ligging, skoon kamers, vriendelike personeel, ons was happy met ons kamers.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, friendly accommodation.

Nice location, clean rooms and friendly staff, we were all happy with our rooms.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Muzi L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muzi L
Enkelreisiger

Nice place, friendly service.

See star rating.

S K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S K
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Alles was goed, Mnr. Roth het ons vriendelik ontvang en alles het seepglad verloop.

Piet V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Enkelreisiger

Skoon en goed ingerig.

Lekker geslaap vir die 1 aand. Baie veilig area.

Like a Rock's terugvoer

Dankie Piet, altyd dankbaar vir positive terugvoering.

Like a Rock
Martin D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met vriende

Fantasties.

Ons is met ope arms ontvang. Warm, vriendelike mens-mense. Selfs die kleinkinders het ingespring om ons verblyf nog meer spesiaal te maak. 10 uit 10 vir kliëntediens asook gasvryheid, om nie eens te praat van die spesiale ontbyt elke oggend nie. Voorwaar my nuwe tuiste in Bloem!

Like a Rock's terugvoer

Dankie julle. Besonders die een oggend toe ek verslaap het :)

Like a Rock
Annelene D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik en die badkamer is baie interessant! Alles netjies en baie gasvry.

Ons is so hartlik ontvang na 'n lang dag waarin ons so hard gewerk het. Dit was heerlik om die deur van woonstel oop te sluit en alles was pragtig skoon en netjies. Die water is warm en daar het absoluut niks gekort nie, ons het so lekker vir die 2 nagte daar gebly en ek sal verseker weer daar oornag as ek in Bloemfontein moet oorbly.

John B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing, skoon en die ontvangs was puik.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel by ander reisigers.

Melanie G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G

Nie sleg nie.

Die foto's is bietjie misleidend! Eenhede het baie spasie en dis baie gemaklik, maar bietjie outyds!

Hennie R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Baie netjies en gerieflik. Klein goedjies, soos bv. handewasseep, kan miskien voorsien word.

Barbara S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Besigheidsreis

Geniet, netjies, rustig en stil.

Baie vriendelike diens.

Theresia S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig was vir 'n oornagstop op pad Kaap toe.

Baie naby hoofroete geleë; verblyf was goed ingerig.

Pieter D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf en ek het niks meer nodig nie.

Sien die sterre hieronder.

Marelize M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize M
Gesin met klein kinders

'n Rustige plek om uit te rus na 'n lang rit.

Ons was verras met die plekkie. Dit is baie mooi skoon en veilig, in 'n stil area wat presies was wat ons soek. Voorbereiding vir die kinders is ook vir ons gemaak, wat baie waardeer word. Dankie!

Brenda C - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda C
Besigheidsreis

Lovely

Wonderful in all regards.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blink-vosperdstraat 6, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YTM4ZWY0LWIxNzctNDMyOC1hOWQ4LWFiYWYwZTU3NzRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 6 Blink-vosperd Street Pellissier 9322 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.16642 26.17765
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za