Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Wingate Park

Little Umhlanga

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anthony D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfect. Lonely place. Very close to various attractions. This was a perfect overnight stay for us. I would recommend this place anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lood V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflik geleë, baie netjies en baie vriendelike gasvrou. Selfoon opvangs en WiFi nie goed in die omgewing, maar dit is meer 'n GSM probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne B
1 nag
5.0
Sep 2025

’n Verblyfjuweel in die hart van die stad. Little Umhlanga is werklik ’n juweel in die hartjie van die stad! Stil en rustig, ten volle toegerus met alles wat ’n mens nodig het, en stylvol gemeubileer met ’n pragtige magnolia-tema wat regdeur die plek sigbaar is. Die gasvrou is vriendelik en baie hulpvaardig. Ons sal beslis weer by Little Umhlanga oorbly wanneer ons weer in die stad kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Unbelievable. Dit was ongelooflik lekker! Skoon en baie huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie goed ingerig, veilig, lekker stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Pleasant and friendly. Had a quick overnight. The place has everything needed. Nice outside visiting area. Appreciated the coffee and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige, ruim, netjiese en skoon eenheid. Die eenheid, kamer, badkamer en kombuisarea was ruim, skoon, netjies, privaat en stil met 'n baie mooi uitsig van die pragtige tuin. Carina het my en my man hartlik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig veilig vriendelik skoon en snoesig. Ons sal enige tyd weer by Little Umhlanga bly. Dit was so lekker ons was dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great plek as jy in die omgewing moet wees. Die plek was maklik om te kry en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

690 Umhlanga Street, Wingate Park, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046de1b4b07919e334ef76874e9119a7aa5863e96f73d4ae84788d339a59624b83602e4776c8e8eef4a5e2098abba13dd6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 61 5 1 5 690 Umhlanga Street Wingate Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825961081325 28.2673190886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang