Little Umhlanga
Beskrywing
Little Umhlanga het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en 'n aparte toilet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ontbyt is by die tarief ingesluit. Gaste kan kies tussen twee soorte tuisgebakte beskuit saam met koffie of tee, muesli met vrugte en jogurt en Weetbix met melk.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Little Umhlanga Sunflower Suite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea, sitarea, waaier en 'n TV in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is by die tarief ingesluit. Gaste kan kies tussen twee soorte tuisgebakte beskuit saam met koffie of tee, muesli met vrugte en jogurt en Weetbix met melk.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom