Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jovan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Will return - was affordable and very nice. The room's view was breathtaking. The staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Fantastically themed rooms. Everything was fantastic and they'll be a mainstay stop going forward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Mooi, netjies, vriendelik. Dankie. Baie, baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Meer as besondere waarde vir geld, in alle opsigte. Uitstekend, rustig en bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en stil met 'n pragtige sonopkoms. Baie mooi plek - rustig en netjies. Kamer was alles wat ons nodig gehad het. Warm ontvangs en vriendelike diens. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gemaklik, gereeld en baie mooi. Ons het baie lekker gebly. Donavan wat ons ontvang het, was baie gaaf en akkommoderend. Die gastehuis was baie stil, veilig en skoon. Die gastehuis self en tuin is baie mooi en goed onderhou. Elke kamer het sy eie persoonlikheid wat baie mooi deur die dekor uitgebeeld word. Ons sal weer hier bly en sal met gemak enige iemand aanmoedig om dieselfde te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig en natuurskoon. Ons het heerlik gebly en die geriewe was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yene M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Great! Would definitely recommend! Beautiful rooms, friendly staff, everything you would need for an overnight stay beautifully presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Peaceful, clean, safe and well presented stay. Longtom was a peaceful, clean, safe and well presented stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Ek sal weer daar oornag. Ek het lekker gebly en baie goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d5b61df39dfb0bd77fdeda2a6ba14ac41017256bbb36a47f3dcc53b74e31f6a271c16593458e0822ed4f4c1c20dc484976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang