Lydenburg Akkommodasie by Longtom Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+63

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis
Rose Eenheid 7
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het sy eie ingang en patio en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Let asseblief daarop dat hierdie kamer nie 'n kombuisie het nie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Stone Cottage Eenheid 4
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is in 1925 gebou en het 2 aparte eenhede (Eenheid 4 en 5). Die eenheid het 2 enkelbeddens, wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n aparte ingang. Die veranda word gedeel met Eenheid 5. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Lavender Eenheid 6
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n antieke bad en 'n afsonderlike toilet en stort. Daar is ook 'n kombuisie, private ingang en stoep waar jy jou koppie koffie in die oggend kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Fragrance Eenheid 3
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Ruim eenheid wat oor die grasvelde, so eie aan Lydenburg, uitkyk. Die eenheid het 'n sitarea, kombuisie, privaat ingang en stoep asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Aloe Eenheid 2
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is redelik ruim met 'n stoepie wat oor die tuin uitkyk. Dit het 'n private ingang, kombuisie en 'n en suite-badkamer. Vir groter groepe kan die kamer met die Weillies Gesinseenheid 1 geskakel word. Saam kan dit dan 6 gaste akkommodeer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Stone cottage - Eenheid 5
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis het 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n dagbed, wat as 'n dubbelbed opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook 'n kombuisie, 'n yskas, 'n TV met DStv en 'n patio. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Trout Eenheid 8
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het sy eie ingang met 'n veranda. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie oor 'n kombuisie beskik nie. Daar is wel 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n snoepkroeg beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

The Weilies-kothuis: Gesinseenheid 1
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 aparte slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n aparte badkamer en 2 enkelbeddens. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis en afsonderlike sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en stoep en kan aan die Aloe-kamer geskakel word. Saam kan dit dan 6 gaste akkommodeer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit. Seisoentariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Verversings is beskikbaar in elke kamer, soos aartappelskyfies, sjokolades, gebottelde water, vrugtesap en koeldranke. Dit is nie ingesluit by die tariewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.


Longtom Farm Guesthouse se kansellasievoorwaardes:
Indien 'n bespreking gekanselleer word na bevestiging, sal die deposito verbeur word. Addisioneel sal die volgende betaalbaar wees:
- 7 dae voor aankoms - 50% van die totaal.
- 24 uur of versuim om op te daag - 100% van die totaal.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruitstraat 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqakV2XuqftLc4sWuQZkwZNt5SRaA3gV0FUk3ZLmm6eCPzrI0W9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za