Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makumu Private Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bushman Koningsuite
Verblyf sluit alle maaltye in.
Ndebele Koningsuite
Verblyf sluit alle maaltye in.
Zoeloe Koningsuite
Verblyf sluit alle maaltye in.
Deluxe Impi Suite
Verblyf sluit alle maaltye in.
Huisreëls

Die tarief sluit dag-, nag- en stap-safari's vergesel deur 'n veldwagter en 'n spoorsnyer, asook 3 etes per dag, en plaaslike wyne, koeldrank en alkoholiese drankies in.

Die tarief sluit die volgende uit: premium-drankies, masserings (indien beskikbaar), reptieldemonstrasies (slegs vir privaat gebruik), toegangsfooi indien gaste self ry, die geskenkwinkel, wasgoeddiens en lughawe-pendeldenste.

Let daarop dat die bewaringsfooi nie by die tarief ingesluit is nie en dat dit apart gehef word na gaste die bespreking gemaak het.

Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit in die kamers is nie, slegs kerslig.

Alle ouderdomme is welkom, slegs met eksklusiewe lodge-besprekings vir 'n groep van 12 gaste.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die Klaserie Privaat Natuurreservaat se hoofkantoor lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R19 000
R19 000 R15 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R19 000
R19 000 R15 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R19 000
R19 000 R15 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Argyle-weg, Erfdeel 17 van Dundee 32 KU, Klaserie Privaat Natuurreservaat, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23889a7e02703415efa1c63097e16f52293c97285640632928cd72ab7c84851116ad939b0dd4af337b1fd9c6f5536c6c2657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R19 000 nouVanaf R15 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off Argyle Road Portion 17 of Dundee 32 KU 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -24.145845571008 31.165979682869