Marlyn and Dolfyn Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
At Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tinus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring. Smaakvol en gerieflik.
Sanette Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Miriam D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Bronwyn J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Rudolf K - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gerus. Sal beslis weer besoek.
Mandi B - Des 2023
Algehele gradering
Quaint stay.
Richart R - Des 2023
Algehele gradering
We did not want to go back home!
Bronwen G - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Grant W - Nov 2023
Algehele gradering
Outstanding location, peaceful and beautiful surroundings, highly recommended.
Kobus N - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek, alles is so skoon en netjies.
Karin B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspantyd by Marlyn en Dolfyn.
Willem N - Sep 2023
Algehele gradering
Paar dae weg van huis. Baie lekker gebly.
Adwin Z - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi see-uitsig.
Francois J - Sep 2023
Algehele gradering
'n Heerlike kuier.
Andrew F - Aug 2023
Algehele gradering
Die eienaar het nie veel moeite gedoen om ons tuis te laat voel nie.
Ankabe M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie
Diederik E - Aug 2023
Algehele gradering
Was lekker stil en rustig.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie.
Irma D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon kamer met alles wat jy nodig het.
Lees meerMarlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Roelof D - Jul 2023
Algehele gradering
Warm, intiem, skoon en netjies.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie.
Bronwen G - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en sielsbevredigend.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie.
Jamie B - Mei 2023
Algehele gradering
Stil en baie homey.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie.
Lisa H - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie.
Anél M - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful and pleasant stay.
Willie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging en diens.
Helena S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die aangename 2 dae verblyf wat ons gehad het. Die plek is baie skoon en netjies. Sal weer in die toekoms van jou verblyf gebruik maak.
Jannetta V - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut stunning gewees!
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en privaat met gemak en vriendelikheid.
Kobus B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Hanlie S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik rustig.
Ockie B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike weskuservaring.
Martin B - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik en so naby aan alles. Motor ook veilig hier.
Andre C - Nov 2022
Algehele gradering
Paternoster was 'n fees.
Leonard M - Nov 2022
Algehele gradering
Was amazing.
Deane M - Sep 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Chantelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese blyplek.
Elana V - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties met die beste gasheer.
Lees meerSanette Z - Jul 2022
Algehele gradering
Was nie eerste besoek aan Paternoster nie, maar was beslis die beste verblyf!
Almarie E - Jul 2022
Algehele gradering
Ideale plek om weg te kom van die stad se gejaag.
Leandri B - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige romantiese wegbreek. Mooiste uitsig!
Danita S - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Marius K - Apr 2022
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek woning met jou eggenoot.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom kuier gerus weer.
Emmerentia Z - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike en rustige verblyf. 'n Juweel van 'n plekkie.
Lees meerMarlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Jessica R - Mrt 2022
Algehele gradering
All you need, close to the beach and restaurants.
Lees meerMarlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you so much and do come again
Anton G - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek gewees, wil graag weer kom. Baie dankie.
Jaco B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Louis W - Jan 2022
Algehele gradering
Cozy met 'n view.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Iris S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Kom gerus weer.
Sdj D - Des 2021
Algehele gradering
Reg.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Kom slaap gerus weer oor.
David P - Okt 2021
Algehele gradering
We enjoyed our short stay there.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Please visit again and next time we hope that the South Easter behaves herself.
Carin S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Carin,
Baie dankie vir jou mooi getuigskrif
Kom gerus weer
Groete,
At Botha.
Bertus M - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable. Met all expectations.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you so much and do visit again.
Tome R - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike uitsig met 'n heerlike badkamer.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Hawkie D - Sep 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer!
Henk O - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Henk, en kom gerus weer!
Nadia V - Jul 2021
Algehele gradering
Romantic and relaxing weekend with awesome views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Romantiese en ontspanne wegbreek met uitstekende uitsigte.
Wat 'n lieflike klein juweel. Die boonste verdieping, Marlyn, was perfek - 'n uitsig om oor huis toe te skryf, onderdakbraaigeriewe en die kamer het alles gehad - 'n massiewe bad, stort, aparte toilet, gemaklike bed en selfs 'n klein sitarea-hoekie met 'n TV en klein kombuisie, maar het alles wat jy nodig het. Ons was mal oor ons verblyf en sal definitief terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you very much and please do come again!
Monè B - Jun 2021
Algehele gradering
Great view and awesome little place!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you for your nice comment on my establishment. Please visit us again.
Bertdene L - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you so much, and do come again!
Gert M - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, ideaal vir 2 pare. Mooi uitsig en goed toegerus. Vriendelike gasheer.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Gert, en kom gerus weer!
At Botha
Renier B - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer
Elsabe W - Feb 2021
Algehele gradering
It was ok, some little things were bothersome but we could cope. We enjoyed the outside area.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you for your review.
Will definitely give attention to the trash can.
Would have thought that you knew the cottage was open-plan when you sourced it.
Ezra J - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en gesellig
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Ezra, en kom gerus weer!
At Botha
Melanie V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, ons gaan weer!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Melanie, en kom gerus weer.
At Botha
Tronelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Tronelle, en kom gerus weer!
At Botha.
Desiree B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek vir twee dae. Fantastiese uitsig van die balkon.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Dankie Desiree, en kom gerus weer
At Botha
Lindie R - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie bly jy kon dit darm regkry om die skottelgoed te was in die beperkte ruimte wat vir jou aangewys was in die brosjure wat bepaal het dat jy graag hier wou bly.
kom gerus weer, en volgende keer kom help ek met die skottelgoed.
Thomas M - Nov 2020
Algehele gradering
Adequate for a single person overnight.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Hope you find a more suitable place next time
Mariska B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker "cozy" en ontspannend
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Mariska, en kom gerus weer
At Botha.
Retha C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie geniet. Lekker knus. Baie mooi uitsig vanaf balkon.. Veilige parkering..
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie ,sal die windskerm in gedagte hou.
Frik D - Sep 2020
Algehele gradering
Interessante akkommodasie.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom weer.
Joan N - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige uitsig!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Wilna, en kom gerus weer
At Botha
Samantha W - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasies.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Samantha, en kom gerus weer
At Botha.
Hennie K - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Dankie Marie,
Kom gerus weer
At Botha.
Christell T - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, met 'n mooi uitsig. Alles wat mens nodig het, geskik vir 'n een nag se oorbly.
Janene/wayne S - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik en veilig. Netjies.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Dankie Wayne
Kom gerus weer
At Botha
Pauline J - Des 2019
Algehele gradering
Marlyn is perfect affordable accommodation with amazing sea views.
Lees meerMarlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you Pauline, and do come again
At Botha
Nadine A - Des 2019
Algehele gradering
Exceeded our expectations.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you very much.
I aim to please and I am always open to positive suggestions.
Hellmut B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer!
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
David V - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie lekker geslaap.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie en kom weer
Inge L - Sep 2019
Algehele gradering
Romantiese en ontspanne wegbreek.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Inge, en kom gerus weer!
At botha.
Stephen P - Sep 2019
Algehele gradering
Peaceful, clean and comfortable, exactly what we wanted.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you Stephen!
Sakkie V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige selfsorgeenheid.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Sakkie,
Kom gerus weer
At Botha.
Avril C - Jul 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid met 'n pragtige see-uitsig!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Avril!
Reon C - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek. Die uitsig maak dit die moeite werd.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Reon
Lu-zanne M - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, wonderlike uitsig.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Lu-zanne
Michelle S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Michelle
Daniel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en sal vir seker weer n draai maak.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Daniel
Carmen H - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you very much! I aim to please.
Elana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Elana
Lauren R - Nov 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you Lauren!
Chanel G - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf is baie intiem, alles wat jy nodig het vir 'n romantiese wegbreek!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Thank you very much!
Susan E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir mooi verslag, Susan.
Daar is 'n braaitang, julle moes dit seker net gemis het.
Kom kuier gerus weer!
Linda R - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi, netjiese huisie met uitsig oor die see van die stoep af.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Baie dankie Linda
Lee-ann S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marlyn and Dolfyn Self-catering se terugvoer
Bair dankie Lee-ann
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18