+118
Selfsorg in Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sonette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Very pretty cottage to get away from it all. Stunning hidden gem. It was so nice to switch off. Beautiful location. The hike on the property was beautiful. Loved the old world charm of the cottage. It's so private and really comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Salig, mooi en goed vir die siel. Die natuur is hier so mooi, baie tipes voëls om na te kyk en die berge, die sterre in die aand is ook ongelooflik. Die kothuis is netjies en lieflik uitgerus met alles wat jy benodig. Lekker uitgerus, goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Hello Melissa. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit is vir ons so lekker om te hoor julle het jul tydjie in die vallei vreeslik geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons te huisves.

Gerda N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Hoogs aanbeveel met uitstekende diens. Die Karoo is uniek in sy soort! Middelplaas is pragtig en die rustigheid is medisyne vir die siel. Die huis is toegerus met alles wat jy mag benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Yoricq V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Spectacular - Peaceful - Scenic. This was our second visit to the farm and it was perfection to say the least. We had beautiful weather and breathtaking evenings. They literally thought of everything. One of our favourites is the fact that we could leave open all the windows and doors without the concerns of mosquitoes as the window screens have us covered. We went down the river with kayaks and explored the beautiful farm. There are not enough words of how grateful we are.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Hello Yoricq It was wonderful to welcome you back to the Bokwagtershuis. We are glad to hear that you had another amazing stay filled with fun activities, great weather and breathtaking evenings. We appreciate your positive feedback on the window screens. They were mindfully selected to provide guests with the comfort to sleep with the windows open during summer nights to enjoy a cool breeze and admire the beautiful sounds of nature.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Thank you for the wonderful review. It was such a pleasure hosting you and your friends. We hope to welcome you back in the near future.

Natalie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Heerlike twee dae in 'n besondere omgewing! Ons het heerlik gebly, die gevoel van absolute vrede was merkwaardig. Die huisie het alles gehad wat nodig is, en ek sal dit sterk aanbeveel vir mense wat die wêreld daar buite 'n bietjie wil vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Baie dankie vir jou baie goeie resensie. Ons is werklik bly dat julle, jul 2 nagte by ons so baie geniet het en dat die eenheid alles bevat het. Ons hoop werklik om julle binnekort weer met ons te hê. Groete Jack Scannell

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie plek om af te skakel en naby aan Calitzdorp. Middelplaas cottage is eenkant en die omgewing is doodstil. Omring deur pragtige berge en olyfboorde. Lekker stoep met 'n groot houttafel om buite te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Dag Alta Ons skakel net so lekker af wanneer ons in Matjiesvlei kuier! Dankbaar dat julle ook die stilte en die natuur waardeer het. Hoop julle kom gou weer. Groete

Jessica S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Very impressed. We also felt totally relaxed. We were very impressed with your cottage, the farm and its history. Our friends from Australia were equally charmed. Looks like you may have to get a new guest book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Hello Jessica. We are glad that you and your friends from Australia had such a wonderful time at Matjiesvlei Cottages. We appreciate your thoughtful review. It was such a pleasure to host you all in the Bokwagtershuis and hope to welcome you back in the near future. Kind regards Matjiesvlei Cottages.

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Rustig. Ja. Buite stort en binnehuise braai is gunstelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Baie dankie. Ons is bly julle het julle tydjie in die vallei geniet.

Lizelle E.m. H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Peaceful. Really enjoyed the stay. Enjoyed the museum. Overall very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Hello Lizelle We are so glad that you enjoyed your stay in Die Stalle cottage and visit to the old post office museum. It was wonderful to host you as our guests. Hope to welcome you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 358
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 358
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 358
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fcdfe598db5f5e2065cfeb581a42d2a7f41bbcdee0bc0590ed8e4b4b95a15eeb50dfda1a25ce35d06d9d31f843a3a7892b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 358 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang