Calitzdorp Akkommodasie by Matjiesvlei Cottages | LekkeSlaap
+85

Matjiesvlei Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Matjiesvlei Cottages is in Matjiesvlei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die magiese berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfeer. Die vallei is 'n doodloop en is daarom stil, rustig en ver verwyder van die stad se rumoer.

Verblyf is beskikbaar in 3 volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuise wat as aparte eenhede verhuur word. Elke kothuis is het 'n volledig toegeruste kombuis en linne en handdoeke word voorsien.

Daar is geriewe soos braai-areas en gratis WiFi op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 72 resensies vir Matjiesvlei Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApcfRpRDJu9ZclJAWnmklusnuprBljSfNtve9x58tEm02O85sYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za