Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Winklespruit

Mattaniah Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tandhi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rus vir die siel. Dit het gevoel soos "home away from home". Wilna se gasvryheid, die lekker geselsies en net die mense van hulle het ons tuis laat voel. Ek sal vir seker weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Lang verblyf
4.6
Mei 2025

Baie veilig om daar te bly. Die verblyf was vreeslik lekker. Hulle het my laat voel of ek deel van die familie is. Hulle het my ook saamgenooi op 'n diepsee visvang trippie wat baie lekker was. Jou voertuig is ook baie veilig, en ek het selfs met oop deure gaan slaap. Ek sal dit beslis vir vriende ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Baie dankie vir jou resensie, Anton, ons is bly jy het dit geniet en het so veilig gevoel in ons plek. Groete

Dewald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker. Ongelooflik lekker en die woefkind het baie nuwe maaitjies gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Dit was heerlik om julle as gaste te kon huisves.

Francois N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Altyd lekker by die see. Baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great view. Friendly hosts. The best place to stay. We had a pleasant stay with a beautiful view and a good night's sleep on a comfortable bed with a fan. We loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Het baie lekker gebly. Diere vriendelik. Eenheid no 2 is pragtig. Baie netjies en baie skoon. Ons het baie lekker gebly. Rustig met die see as agtergrond. John en Wilna sal alles doen om dit vir jou aangenaam te maak. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beste plek waar ons ooit gebly het in KZN. Wilna en John is die vriendelikste mense wat ons in 'n lang tyd ontmoet het. Hul laat mens dadelik tuis voel en maak die verblyf daar die noeite werd. Dis 'n aangename plek met 'n pragtige uitsig en baie veilig en stil. Ek beveel Mattaniah graag aan vir 'n heerlike ontspanning en vakansie. Hou so aan julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker rustig. Dit was meer as wat ons verwag het en die ligging is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik rustig met die geruis van die see in die agtergrond. Baie mooi, goed toegeruste plekkie met 'n lieflike see-uitsig van die balkonpunt. Die see is loopafstand en selfs die winkels is naby, verdere pluspunt. John en Wilna is baie gasvry en vriendelik en selfs Yafika is baie behulpsaam en gaaf. Ons het baie lekker gebly en sommer tuis gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7109ee0145b6def38bd168a5642b3f76c465379ccf458b440917fe289a1e60d478a7c786ab31d143d0488453712baa99515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang