LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mattaniah Akkommodasie | LekkeSlaap
+53

Mattaniah Akkommodasie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R440 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Mittaniah Akkommodasie bied troeteldier-vriendelike selfsorg-verblyf in Winklespruit, net 230 m vanaf St Winifred's Strand.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat elkeen 3 volwassenes (let wel: die derde volwassene betaal R250 per aand ekstra) of 2 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar, kan huisves. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sit-/leefarea met 'n slaapbank. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. 'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.

St Winifred's Beach is beveilig teen haaie en 'n gewilde swem- en branderplankry-strand. Gaste kan ook op die meer gaan roei of die Galleria Mall met verskeie winkels en restaurante net 9,5 km ver besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Mattaniah Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mattaniah Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1660018453db737d3f296a97116968a88c5b5f7fd11850e898f6216e651694fce0a597c829e3997f7fcb8c26e864507ad928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R440  per nag(plek vir 2) 7 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!